biltong
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
biltong | biltonge |
- بِلْتَُوڠْ, meervoud: بِلْتَُوڠِی
- Rou wild- of beesvleis in stroke gesny wat ingesout en drooggemaak is.
- Biltong is 'n eg Suid-Afrikaanse peuselkos.
Vertalings: biltong | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor biltong.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | biltong | biltongs |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈbəɫtɔŋ], meervoud: [ˈbəɫtɔŋz]
- Brits: [ˈbɪɫtɒŋ], meervoud: [ˈbɪɫtɒŋz]
- Amerikaans: [ˈbɪɫtɒːŋ], meervoud: [ˈbɪɫtɒːŋz]