Gaan na inhoud

gemeente

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gemeente     gemeentes  
Groep gelowiges wat aan dieselfde kerk behoort.
Ledemate onder 'n kerkraad.
Die gemeente gaan deur 'n tyd van beproewing.
Die kerksaal word deur die gemeente befonds.

    Vertalings

  Vertalings:    gemeente
Engels: congregation(en)
Nederlands: gemeente(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemeente.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord gemeente v gemeenten
gemeentes 
Verkleinwoord gemeentetje gemeentetjes
Hulp:IPA: [ɣə.ˈmen.tə]
   
(lêer)
ge•meen•te
  1. (religie) Gemeente; groep gelowiges
  2. (politiek) Munisipaliteit