je
Voorkoms
Enkelvoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3de m | 3de v | 3de o | ||||||
Onderwerp | ik | 'k | jij | je | u | gij | ge | hij | ie | zij | ze | het | 't |
Voorwerp | mij | me | jou | je | u | u | hem | 'm | haar | ze, d'r, 'r | het | 't | |
Meervoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3. persoon | ||||||||
Onderwerp | wij | we | jullie | u | gij | ge | zij | ze | |||||
Voorwerp | ons | jullie | u | u | hun, hen | ze |
- Hulp:IPA: [jə]
-
(lêer)
- Jy, swakke vorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud in die onderwerpsvorm.
- Jou, swakke vorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud in die voorwerpsvorm.
- 1.: «Ben je klaar?»
- Is jy klaar?
- 2.: «Hij heeft je gezien.»
- Hy het jou gesien.
- Hierdie vorm kan nie beklemtoon word nie.
- Die beklemtoonde vorm is jij. Die beleefde vorm is u. In Vlaandere word pleks van jij en u die voornaamwoord gij gebruik.
- Die beklemtoonde vorm is jou. Die beleefde vorm is u. In Vlaandere word pleks van jou die voornaamwoord u gebruik.
persoon | enkelvoud | meervoud | ||
---|---|---|---|---|
byvoeglik | selfstandig | byvoeglik | selfstandig | |
1ste | mijn m'n |
mijne | ons, onze | onze |
2de (informeel) |
jouw je |
jouwe | jullie je |
- |
2de (formeel) (regionaal) |
uw | uwe | uw | uwe |
3de m | zijn z'n |
zijne | hun | hunne |
3de v | haar d'r, 'r |
hare | ||
3de o | zijn (ervan) |
- |
- Jou wat betref die persoon wat aangespreek word. Vertroulik tweede persoon enkelvoud, swakke vorm
- «Heeft hij je brief ontvangen?»
- Het hy jou brief ontvang?