Gaan na inhoud

komeet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die komeet Hale–Bopp.


Van Oudfrans comete, van Latyn cometes, van Antieke Grieks κομήτης ("langharig", wat verwys na die roei van die komeet), van κόμη (hare).
ko•meet
Enkelvoud Meervoud
  komeet     komete  
(sterrekunde) ’n Hemelliggaam wat hoofsaaklik uit ys, stof en gas bestaan en in ’n (gewoonlik) eksentrieke wentelbaan om die son is; dit het ’n roei ("stert") van materie wat deur die sonwind agtertoe geblaas word terwyl dit die son nader.

    Vertalings

  Vertalings:    komeet
Arabies: مُذَنَّب(ar) (muḏannab)
Duits: Komet(de)
Engels: comet(en)
Frans: comète(fr)
Galicies: cometa(gl)
Nederlands: komeet(nl), staartster(nl)
Portugees: cometa(pt)
Russies: коме́та(ru) (komjeta)
Spaans: cometa(es)
Sweeds: komet(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor komeet.