Gaan na inhoud

oppervlak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oppervlak     oppervlakte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oppervlakkie     oppervlakkies  
op•per•vlak
Die boonste of buitenste laag van iets; vlak wat iets na bo of na buite begrens.
Wanneer die aërodinamiese eienskappe van 'n vliegtuig geanaliseer word, is die belangrikste oorweging die vloei van lug oor die vliegtuig se oppervlak.
oppervlakte

    Vertalings

  Vertalings:    oppervlak
Engels: surface(en)
Nederlands: oppervlak(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oppervlak.