Gaan na inhoud

voel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook voël
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  voel 
Verlede Tyd  ek   het gevoel        
   
(lêer)
  1. Met die tassin waarneem.
  2. Pyn en emosie ervaar.
  1. Voel hoe sag is die pels.
  2. Ek voel diep seergemaak.
«Voel pure perd.»
Voel baie goed.
«Voel mankoliek.»
Nie gesond voel nie.
«Voel soos 'n kraai met pouvere.»
Ongemaklik wees.
«Wie nie wil hoor nie, moet voel
As iemand ongehoorsaam is, moet hy gestraf word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: fühlen(de)
Engels: feel(en)
Frans: sentir(fr)
Nederlands: voelen(nl)
Russies: чувствовать(ru)


Hulp:IPA: [vul]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van voelen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van voelen
  3. gebiedende wys van voelen
1.: Ik voel.
2.: Voel je?
3.: Voel!