Gaan na inhoud

18 Julie: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Sterftes: + Lofty Nel
 
(28 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 5: Lyn 5:
== Gebeure ==
== Gebeure ==
* [[64]] – Begin van die [[Groot brand van Rome|groot brand]] van [[Rome]]. Gerugte gaan rond dat keiser [[Nero]] dit gestig het. Nero beskuldig die [[Christene]].
* [[64]] – Begin van die [[Groot brand van Rome|groot brand]] van [[Rome]]. Gerugte gaan rond dat keiser [[Nero]] dit gestig het. Nero beskuldig die [[Christene]].
* [[1155]] – [[Pous Adrianus IV]] kroon [[Frederik I Barbarossa]] as keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* [[1155]] – [[Pous Adrianus IV]] kroon Frederik I Barbarossa as keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
* [[1200]] – [[Pous Innocentius III]] stel [[Cencio Savelli]] (later [[Pous Honorius III]]) aan as kardinaal priester van Ste. Johannes en Paulus.
* [[1200]] – [[Pous Innocentius III]] stel [[Cencio Savelli]] (later [[Pous Honorius III]]) aan as kardinaal priester van Ste. Johannes en Paulus.
* [[1216]] – Pous Honorius III volg Pous Innocentius III op.
* [[1216]] – Pous Honorius III volg Pous Innocentius III op.
Lyn 16: Lyn 16:
* [[1870]] – Die Eerste Vatikaanse Konsilie keur die [[dogma]] van pouslike onfeilbaarheid goed.
* [[1870]] – Die Eerste Vatikaanse Konsilie keur die [[dogma]] van pouslike onfeilbaarheid goed.
* [[1925]] – [[Adolf Hitler]] publiseer sy persoonlike manifes ''[[Mein Kampf]]''.
* [[1925]] – [[Adolf Hitler]] publiseer sy persoonlike manifes ''[[Mein Kampf]]''.
* [[1955]] – Disneyland word geopen in [[Anaheim]], [[Kalifornië]].
* [[1982]] – Die weermag van [[Guatemala]] en geallieerde paramilitêres vermoor meer as 250 [[Maya]]-arbeiders in die [[Plan de Sánchez-slagting]].
* [[1982]] – Die weermag van [[Guatemala]] en geallieerde paramilitêres vermoor meer as 250 [[Maya]]-arbeiders in die [[Plan de Sánchez-slagting]].
* [[1999]] – [[Penny Heyns]] stel haar vierde wêreldrekord in twee dae op deur twee maal haar rekord vir borsslag oor 100 m te verbeter. Dit staan nou op 1:06,95, en Heyns word die eerste swemmer wat wêreldrekords hou vir borsslag oor 50, 100 en 200m.

* [[2003]] – [[David Kelly|Dr. David Kelly]], vermiste [[Verenigde Koninkryk|Britse]] wetenskaplike wat betrokke was by die omstredenheid rondom Brittanje se deelname aan die oorlog in [[Irak]], se liggaam word in 'n bos naby sy huis in [[Oxfordshire]] gevind.
* [[2003]] – Dr. David Kelly, vermiste [[Verenigde Koninkryk|Britse]] wetenskaplike wat betrokke was by die omstredenheid rondom Brittanje se deelname aan die oorlog in [[Irak]], se liggaam word in 'n bos naby sy huis in [[Oxfordshire]] gevind.

== Geboortes ==
== Geboortes ==
* [[1504]] – [[Heinrich Bullinger]], [[Switserland|Switserse]] kerkhervormer († [[1575]]).
* [[1534]] – [[Sagarias Ursinus]], Duitse Gerformeerde teoloog en Protestant hervormer († [[1583]]).
* [[1877]] – [[Jacob van Deventer]], [[Suid-Afrika]]anse militêre bevelvoerder († [[1922]]).
* [[1881]] – [[Ave Duthie]], [[Suid-Afrika]]anse plantkundige († [[1963]]).
* [[1908]] – [[Lupe Vélez]], Amerikaanse aktrise († [[1944]]).
* [[1913]] – [[Anna Cloete]], Suid-Afrikaanse aktrise († [[1999]]).
* [[1913]] – [[Anna Cloete]], Suid-Afrikaanse aktrise († [[1999]]).
* [[1918]] – [[Nelson Mandela]], Suid-Afrikaanse politikus en staatsman, eerste demokraties verkose [[president van Suid-Afrika]] (1994–1999) († [[2013]]).
* [[1918]] – [[Nelson Mandela]], Suid-Afrikaanse politikus en staatsman, eerste demokraties verkose [[president van Suid-Afrika]] (1994–1999) († [[2013]]).
* [[1921]] – [[John Glenn]], Amerikaanse ruimtevaarder.
* [[1921]] – [[John Glenn]], Amerikaanse ruimtevaarder, politikus en Marinierskorpsvegvlieënier († [[2016]]).
* [[1922]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse akademikus († [[1996]]).
* [[1922]] – [[Thomas Kuhn]], Amerikaanse akademikus († [[1996]]).
* [[1927]] – [[Kurt Masur]], [[Duitsers|Duitse]] dirigent († [[2015]]).
* [[1928]] – [[Opland|Rob Wout]] alias ''Opland'', Nederlandse politieke tekenaar († [[2001]]).
* [[1938]] – [[Lance James]], Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper († [[2020]]).
* [[1950]] – [[Richard Branson]], Britse entrepreneur.
* [[1950]] – [[Richard Branson]], Britse entrepreneur.
* [[1955]] – [[Piet Botha]], Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer († [[2019]]).
* [[1982]] – [[Priyanka Chopra]], Indiese aktrise, vervaardiger, model en Mej. Wêreld 2000.
* [[1992]] – [[Ayabonga Khaka]], Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler.
* [[1997]] - Noah Lyles, Amerikaanse atleet.

== Sterftes ==
== Sterftes ==
* [[1817]] – [[Jane Austen]], Engelse skrywer (* [[1775]]).
* [[1100]] – [[Godfried van Bouillon]], leier van die Eerste [[Kruistog]] en heerser van die Koningkryk van [[Jerusalem]] (* [[1060]]).
* [[1610]] – [[Caravaggio]], [[Italië|Italiaanse]] kunstenaar (* [[1571]]).
* [[1817]] – [[Jane Austen]], Engelse skryfster (* [[1775]]).
* [[1918]] – [[Prinses Elisabeth van Hesse-Darmstadt]], vrou van [[groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland]] (* [[1964]]).
* [[1953]] – [[Karl Bremer]], eertydse Suid-Afrikaanse minister van gesondheid (* [[1885]]).
* [[1953]] – [[Karl Bremer]], eertydse Suid-Afrikaanse minister van gesondheid (* [[1885]]).
* [[1986]] – [[Stanley Rous]], Engelse sokkerspeler, skeidsregter en sportbestuurder.
* [[2011]] – Generaal [[Magnus Malan]], Minister van Verdediging van hoof van die SA weermag (* [[1930]]).
* [[2016]] – [[Lofty Nel]], Suid-Afrikaanse Springbokke|Springbokrugbyspeler]] (* [[1935]]).
* [[1996]] – [[W.A. de Klerk]], Suid-Afrikaanse skrywer en dramaturg (* [[1917]]).
* [[2011]] – Genl [[Magnus Malan]], Minister van Verdediging en hoof van die SA weermag (* [[1930]]).
* [[2015]] – [[Alex Rocco]], Amerikaanse akteur (* [[1936]]).
* [[2016]] – [[Lofty Nel]], Suid-Afrikaanse [[Springbokrugbyspeler]] (* [[1935]]).
* [[2020]] – [[Elize Cawood]], [[Suid-Afrika]]anse aktrise (* [[1952]]).
* [[2022]] – [[Don Mattera]], Suid-Afrikaanse digter en skrywer (* [[1935]]).
* [[2024]] – [[Bob Newhart]], Amerikaanse akteur en skrywer (* [[1929]]).

== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==
== Vakansies, vierings en waarnemingsdae ==
* Internasionale Nelson Mandela-dag
* Internasionale Nelson Mandeladag

{{commonskat|18 July}}
{{commonskat|18 July}}

Huidige wysiging sedert 14:23, 12 November 2024

<< Julie 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Al die dae

18 Julie is die 199ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (200ste in skrikkeljare). Daar volg nog 166 dae in die res van die jaar.

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

[wysig | wysig bron]
  • Internasionale Nelson Mandeladag