1885
Voorkoms
1885 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 | ◄ 1885 ► | 1886 | 1887 | 1888 | 1889 | 1890 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1885 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Van Gogh se boerin (1885) | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1885 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die Nederlandse skilder Vincent van Gogh verf Die Aartappeleters tydens sy verblyf in Nuenen, Nederland. Dit is ’n olieverfskildery op doek.
- 6 Julie – Louis Pasteur doen die eerste suksesvolle toets van sy vaksien teen hondsdolheid.
- 20 Oktober – Die boererepubliek Upingtonia kom tot stand.
- 22 Desember – Ito Hirobumi, ’n samoerai van Choshu, word die eerste Eerste Minister van Japan.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 2 Januarie – Boy Morkel, Suid-Afrika se dertiende Springbokkaptein († 1955).
- 31 Januarie – Tinus de Jongh, Suid-Afrikaanse skilder († 1942).
- 9 Februarie – Alban Berg, Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool († 1935).
- 17 Februarie – Romano Guardini, Duitse katolieke priester, teoloog en filosoof († 1968).
- 24 Februarie – Chester W. Nimitz, vlootadmiraal in die Amerikaanse Vloot († 1966).
- 1 April – Wallace Beery, Amerikaanse akteur († 1949).
- 27 April – Karl Bremer, Suid-Afrikaanse geneesheer en politikus († 1953).
- 2 Mei – Hedda Hopper, Amerikaanse aktise en joernalis († 1966).
- 14 Mei – Otto Klemperer, Duitse dirigent († 1973).
- 22 Junie – Milan Vidmar, Sloweense ingenieur, skaakspeler, filosoof en skrywer († 1962).
- 6 Julie – Ernst Busch, Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1945).
- 15 Julie – Tom Kennedy, Amerikaanse akteur († 1965).
- 29 Julie – Theda Bara, Amerikaanse aktrise († 1955).
- 31 Julie – M.L. de Villiers, Afrikaanse predikant en musikus, komponis van Die Stem van Suid-Afrika († 1977).
- 9 September – Paul Henckels, Duitse akteur († 1967).
- 11 September – D.H. Lawrence, Engelse digter, romanskrywer en vertaler († 1930).
- 7 Oktober – Niels Bohr, Deense fisikus († 1962).
- 11 Oktober – François Mauriac, Franse skrywer († 1970).
- 26 Oktober – Duggie Morkel, Suid-Afrika se tiende Springbokkaptein († 1950).
- 30 Oktober – Ezra Pound, Amerikaanse digter en literêre kritikus († 1972).
- 2 November – Harlow Shapley, Amerikaanse sterrekundige - bepaal in 1918 die Son se posisie in die Melkweg († 1972).
- 5 November – Will Durant, Amerikaanse historikus († 1981).
- 25 November – J.F.W. Grosskopf, Afrikaanse skrywer († 1948).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 22 Mei – Victor Hugo, Franse skrywer, digter en dramaturg (* 1802).
- 23 Julie – Ulysses S. Grant, 18de President van die Verenigde State (* 1822)