Gaan na inhoud

Pinguipedidae: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k top: replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB
Uitleg van bronteks
Lyn 33: Lyn 33:
Die '''Sandbaarse, Maaiervisse en Sandsmelte''' (Pinguipedidae) is 'n [[vis]]-familie wat hoort tot die [[Orde (biologie)|orde]] [[Perciformes]]. Daar is vyf [[genus|genera]] met meer as sewentig [[spesie]]s wat hoort tot dié [[Familie (biologie)|familie]] en agt van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.

==Kenmerke==
== Kenmerke ==
Die familie is nie besonders groot nie. Die lywe is silindries aan die voorkant en meer plat aan die agterkant. Die dorsale bestaan uit twee dele, die eerste gedeelte is kort met slegs vyf, skerp strale. Daar is 'n volledige [[sylyn]] op elke vis. Die familie het geen swemblaas nie. Die grootte wissel van 13 – 30 cm.

==Habitat==
== Habitat ==
Die familie is alleenswemmers en word gevind waar hulle op die bodem rus op hul bekken vinne. Die meeste [[spesie]]s vreet bodem [[ongewerweldes]] maar ''Parapercis schauinslandi'' vreet [[soöplankton]]. Die meeste spesies is afwisselende [[hermafrodiet]]e.

==Genus==
== Genus ==
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Lyn 48: Lyn 48:
::* ''Parapercis schauinslandii'' - [[Rosige sandspiering]]
::* ''Parapercis schauinslandii'' - [[Rosige sandspiering]]

==Sien ook==
== Sien ook ==
{{Commonskat|Pinguipedidae}}
{{Commonskat|Pinguipedidae}}
* [[Alfabetiese lys van visse]]
* [[Alfabetiese lys van visse]]
Lyn 55: Lyn 55:
* [[Lys van visfamilies]]
* [[Lys van visfamilies]]

==Bron==
== Bron ==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Wysiging soos op 13:50, 10 September 2018

Pinguipedidae
Parapercis hexophtalma
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Pinguipedidae
Genera

Kochichthys
Parapercis
Pinguipes
Prolatilus
Pseudopercis
Ryukyupercis
Simipercis
Sien teks vir spesies.

Die Sandbaarse, Maaiervisse en Sandsmelte (Pinguipedidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is vyf genera met meer as sewentig spesies wat hoort tot dié familie en agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie is nie besonders groot nie. Die lywe is silindries aan die voorkant en meer plat aan die agterkant. Die dorsale bestaan uit twee dele, die eerste gedeelte is kort met slegs vyf, skerp strale. Daar is 'n volledige sylyn op elke vis. Die familie het geen swemblaas nie. Die grootte wissel van 13 – 30 cm.

Habitat

Die familie is alleenswemmers en word gevind waar hulle op die bodem rus op hul bekken vinne. Die meeste spesies vreet bodem ongewerweldes maar Parapercis schauinslandi vreet soöplankton. Die meeste spesies is afwisselende hermafrodiete.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Parapercis

Sien ook

Bron