Letsemeng Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Distriksmunisipaliteit | Xhariep | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | FS161 | ||
Burgemeester | Thandiwe Reachable | ||
Hoofstad | Koffiefontein | ||
Grootste tale | Afrikaans, Suid-Sotho, Xhosa | ||
Area | 9 829 km² | ||
Bevolking | 38 628 (2011) |
Die Letsemeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Dorpe
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Koffiefontein (setel)
- Boitumelong
- Bolokanang
- Ditlhake
- Jacobsdal
- Luckhoff
- Oppermansgronde
- Petrusburg
- Ratanang
- Relebohile
- Rooibult
- Saundershoogte
- Teisesville
Setels
Party | 2000 | 2006 | 2011 |
---|---|---|---|
ACDP | 0 | 1 | 0 |
ANC | 8 | 8 | 8 |
COPE | 0 | 0 | 1 |
DA | 2 | 1 | 2 |