Omtrek
Voorkoms
Die omtrek is die afstand om 'n gegewe twee-dimensionele voorwerp. Dit verwys na die lengte van die buitelyn van die voorwerp
Praktiese gebruike
[wysig | wysig bron]Die berekening van die omtrek van 'n voorwerp het sekere praktiese toepassings. Die omtrek kan gebruik word om uit te werk hoeveelomheining is nodig vir 'n erf of tuin. Die omtrek van 'n wiel beskryf hoe ver dit sal rol in een re
Formules
[wysig | wysig bron]voorwerp | formule | veranderlikes |
---|---|---|
sirkel | waar die radius is en die diameter. | |
driehoek | waar , en die lengtes van die sye van die driehoek is. | |
gelyksydige veelhoek | waar die hoeveelheid sye is en die lengte van een van die sye is. | |
gewone veelhoek | waar die hoeveelheid sye is en die afstand tussen die middelpunt van die veelhoek en een van die hoekpunt van die veelhoek is. | |
algemene veelhoek | waar die lengte van die -de (1ste, 2de, 3de ... n-de) sy van 'n n-sydige veelhoek is. |
Omtrek gaan oor die afstand rondom die hele voorwerp, bv. 'n sirkel. Omtrekke vir meer algemene voorwerpe kan bereken word soos enige afstand met waar die lengte van die pad is en 'n infinitasimale lyn element is.