15
Voorkoms
15 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | ◄ 15 ► | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:15 |
Kalenders | ||||||||||||||
Germanicus | ||||||||||||||
|
Die jaar 15 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Germanicus mobiliseer die magte van die Ryn en trek Germania binne. Die suster van die Cheruske-leier Arminius val in sy hande. Die Saksiese stamme verenig teen hom.
- Germanicus val die Sakse oor land en see aan. Caecina sal met hom verenig aan die Eems maar word gedwing terug te gaan na die Ryn. Die geveg om Germania is nie beslissend nie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Apollonios van Tyana, is 'n Griekse filosoof († 100)
- 24 September – Vitellius, was vir kort keiser van die Romeinse Ryk in die jaar van vier keisers († 69)