Addington
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Addington is 'n dorpsgbied in Durban, KwaZulu-Natal, noord van die Punt en wes van die strandgebied.
Die Natalse regering het Addington uitgelê en van 'n naam voorsien na aanleiding van die bekende Addington-hospitaal, maar dié naam kom al jare lank nie meer voor op landkaarte van die staat nie. Dis genoem na die Britse staatsman wat later burggraaf Sidmouth geheet het.
Bron
[wysig | wysig bron]- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.