Al-Layl
الليل Soera 92 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Layl | |
Transliterasie | Al-Lail | |
In Afrikaans | "Die Nag" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 21 | |
Al-Layl (Arabies: الليل, "Die Nag") is die 92ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 21 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk begin met 'n eed op die nag, die dag, die man en die vrou. Teenoorgesteldes word teenoor mekaar gestel, ook twee soorte mense: hulle wat offergawes gee en hulle wat gierig is. Albei soorte se lot in die hiernamaals word bespreek.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Ash-Shams |
Die Koran | Volgende soera: Ad-Dhuha |
Soera Al-Layl | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |