An Artist of the Floating World
Voorkoms
An Artist of the Floating World
| |
---|---|
Skrywer | Kazuo Ishiguro |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Historiese roman |
Uitgewer | Faber and Faber |
Uitgegee | 1986 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 206 |
ISBN | 0-571-20913-0 |
Voorloper | A Pale View of Hills |
Vervolg | The Remains of the Day |
An Artist of the Floating World is 'n roman deur Kazuo Ishiguro wat die eerste keer in 1986 gepubliseer is. Die roman se intrige speel af in Japan na die Tweede Wêreldoorlog en ondersoek hoe 'n kunsskilder erkentenis neem van sy veranderde posisie binne die nuwe samelewing. Gereëlde huwelike, die rol van vroumense binne die samelewing, en die verminderde status van oumense post-1945 is van die temas wat Ishiguro binne sy roman bespreek.