Anglesey
Voorkoms
Anglesey Inheemse naam: Ynys Môn | |
---|---|
Ligging van Anglesey in Wallis | |
Geografie
| |
Ligging | Wallis, Verenigde Koninkryk |
Koördinate | 53°18′N 04°23′W / 53.300°N 4.383°W |
Argipel | Britse Eilande
|
Oppervlakte | 714 vk km
|
Administrasie | |
Verenigde Koninkryk | |
Land | Wallis
|
Hoofstad | Llangefni |
Grootste stad | Holyhead (13 580) |
Elizabeth II | Elizabeth II
|
Demografie | |
Bevolking | 69 700
|
Bevolkingsgroepe | Walliesers |
Wallis se grootste eiland |
Anglesey (Wallies: Ynys Môn [ˈənɨs ˈmoːn]) is 'n eiland en graafskap wat noordwes van die Walliese vasteland en suid van die Eiland Man in die Ierse See geleë is. Die hoofstad is Llangefni en die grootste nedersetting is Holyhead.
Die Engelse naam van die eiland is afgelei van Oudnoors Ungoll’s Ey, die "eiland van Ungoll". Die naam het geen betrekking tot die historiese etniese groep van die Angele nie.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anglesey.
- (cy) (en) Amptelike webwerf van Anglesey se County Council