António Costa
Voorkoms
Sy Eksellensie António Costa GCIH | |
---|---|
119de Eerste Minister van Portugal | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 26 November 2015 | |
President | Aníbal Cavaco Silva Marcelo Rebelo de Sousa |
Voorganger | Pedro Passos Coelho |
Sekretaris-Generaal van die Sosialistiese Party | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 November 2014 | |
President | Carlos César |
Voorganger | António José Seguro |
Leier van die Opposisie | |
Termyn 22 November 2014 – 26 November 2015 | |
Eerste minister | Pedro Passos Coelho |
Voorganger | António José Seguro |
Opvolger | Pedro Passos Coelho |
Burgemeester van Lissabon | |
Termyn 1 Augustus 2007 – 6 April 2015 | |
Voorganger | Marina Ferreira (Waarnemend) |
Opvolger | Fernando Medina |
Ministerie van Binnelandse Administrasie | |
Termyn 12 Maart 2005 – 17 Mei 2007 | |
Eerste minister | José Sócrates |
Voorganger | Daniel Sanches |
Opvolger | Rui Pereira |
Minister van Justisie | |
Termyn 25 Oktober 1999 – 6 April 2002 | |
Eerste minister | António Guterres |
Voorganger | José Vera Jardim |
Opvolger | Celeste Cardona |
Minister van Parlementêre Sake | |
Termyn 25 November 1997 – 25 Oktober 1999 | |
Eerste minister | António Guterres |
Voorganger | Manuel Dias Loureiro |
Opvolger | Luís Marques Mendes |
Adjunkstaatssekretaris van Parlementêre Sake | |
Termyn 28 Oktober 1995 – 25 November 1997 | |
Eerste minister | António Guterres |
Voorganger | Luís Filipe Menezes |
Opvolger | José Magalhães |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | António Luís Santos da Costa 17 Julie 1961 Lissabon, Portugal |
Politieke party | Sosialistiese Party |
Gade | Fernanda Tadeu (trou 1987) |
Relations | Ricardo Costa (broer) |
Kinders | 2 |
Ouers | Orlando da Costa Maria Antónia Palla |
Verblyf | São Bento-herehuis |
Alma mater | Universiteit van Lissabon |
Handtekening | |
Webwerf | Amptelike webwerf |
António Luís Santos da Costa GCIH (gebore 17 Julie 1961) is 'n Portugese regsgeleerde en politikus en sedert 26 November 2015 die 119de Eerste Minister van Portugal. In die verlede was hy Minister van Parlementêre Sake van 2005 tot 2007 en Burgemeester van Lissabon van 2007 tot 2015. In September 2014 word hy verkies tot Sekretaris-Generaal van die Sosialistiese Party.[1] Op 27 Junie 2024 is hy deur die Europese Raad wat in Brussel byeengekom het, aangestel as hulle president.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Regeringsposte | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Luís Filipe Menezes |
Adjunkstaatssekretaris van Parlementêre Sake 1995–1997 |
Opgevolg deur José Magalhães |
Voorafgegaan deur Manuel Dias Loureiro |
Minister van Parlementêre Sake 1997–1999 |
Opgevolg deur Luís Marques Mendes |
Voorafgegaan deur José Vera Jardim |
Minister van Justisie 1999–2002 |
Opgevolg deur Celeste Cardona |
Voorafgegaan deur Daniel Sanches |
Minister van Staat Ministerie van Binnelandse Administrasie 2005–2007 |
Opgevolg deur Rui Pereira |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Marina Ferreira Waarnemend |
Burgemeester van Lissabon 2007–2015 |
Opgevolg deur Fernando Medina |
Voorafgegaan deur Pedro Passos Coelho |
Eerste Minister van Portugal 2015–hede |
Sittend |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Maria de Belém Roseira Waarnemend |
Sekretaris-Generaal van die Sosialistiese Party 2014–hede |
Sittend |