Ben Wright (Engelse akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ben Wright | |
Geboortenaam | Benjamin Huntington Wright |
---|---|
Geboorte | 5 Mei 1915 |
Sterfte | 2 Julie 1989 (op 74) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1936–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ben Wright (5 Mei 1915 – 2 Julie 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 101 Dalmatians (1961), The Sound of Music (1965), The Jungle Book (1967), en The Little Mermaid (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: 101 Dalmatians
- 1965: The Sound of Music
- 1967: The Jungle Book
- 1972: Chandar, the Black Leopard of Ceylon
- 1989: The Little Mermaid
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: The Alan Young Show
- 1956: The Adventures of Hiram Holliday
- 1963: The Outer Limits