Bespreking:Amina Desai
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Amina Desai-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Amina Desai
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skoonmaak
[wysig bron]Ek't probeer om dit skoon te maak. sal dankbaar wees as enigiemand vir my hulp kan gee. --Nazeer (kontak) 17:10, 17 Desember 2015 (UTC)
- Tensy sy 'n lid van die Boeremag is, kan sy kan mos nie 'n "oorblywende politieke gevangene" wees nie. Groete. Frank (kontak) 06:24, 18 Desember 2015 (UTC)
- Dankie vir die antwoord. Ek stem saam - maar hoe sal 'n mens "longest serving female Indian political prisoner" vertaal? - Sal "langsdienende/blywende vroulike Indiese politieke gevangene" beter wees? --Nazeer (kontak) 08:11, 18 Desember 2015 (UTC)
- Ja, dis al stukke beter. Groete. Frank (kontak) 19:36, 18 Desember 2015 (UTC)