Bespreking:C (programmeertaal)
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die C (programmeertaal)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van C (programmeertaal)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hello Wolrd voorbeeld
[wysig bron]Ek het 'n "Hello, world!" voorbeeld bygevoeg (wat altyd handig is om oorsigtelik te sien hoe 'n programeertaal se sintaks, ens. lyk). Ek het egter nie geweet of dit beter sou wees om die "Hello, world!" te vertaal nie, maar "Hallo, wêreld!" het so lomp geklink vir my. Enige voorstelle -- voel vry om te verander. Syke107 15:42, 7 Maart 2007 (UTC)
- Ek glo dat programmeringspuriste teen 'n vertaling gekant sal wees. Ek besef dat dit 'n (onoffisiële?) standaard geword het onder programmeerders om programmeertale aan ander te leer (die frase het selfs sy eie Wikipedia inskrywing by die Engelse wikipedia. Geen besware van my kant dan af nie. Anrie 15:53, 7 Maart 2007 (UTC)