Bespreking:Eugenetika
Die sin Dit was ook die geval in Suid-Afrika, waar hierdie geloof in wit meerderwaardigheid gelei het tot die ontwikkeling van die skeidingstelsel en apartheid — 'n poging om mense van verskillende rasse beslis te skei. is 'n totale mistasting van die idee van afsonderlike ontwikkeling (wat later die haatlike woord apartheid aangeneem het) soos wat dr. Verwoerd dit verwoord het. Die idee van afsonderlike ontwikkeling was dat die verskillende volke in Suid-Afrika hulself regeer in hul eie grondgebied en dat hulle dan saam bou aan 'n gemeenskaplike Suid-Afrika ('n tipe van federasie). Die tuislande sou uiteindelik selfstandige lande word. Dit het allermins gehandel oor meerderwaardigheid van wit teenoor swart. Dr. Verwoerd was 'n sosioloog, nie 'n eugenetikus nie.
Begin 'n bespreking oor Eugenetika
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Eugenetika te verbeter.