Bespreking:Indië
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Indië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Indië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
'n Nuusitem in verband met Indië is op 25 Februarie 2018 op die Tuisblad onder In die nuus uitgelig. |
Gebruiker Ranipatel het 'n klomp inligting uit die artikel verwyder sonder enige rede. Kant dit teruggeplaas word asb? Oesjaar
- Dit was 'n masjienvertaling van enkele hoofstukke uit die Nederlandse Wikipedia-artikel en kan steeds daar besigtig word. --Voyageur (kontak) 20:00, 25 Julie 2012 (UTC)
Ek het die masjinvertaling verwynder, en het dit in my Sandput geplak. Die Nederlandse masjienvertaling is 'n goeie basis om te begin met, die res van die taalprobleme sal ek in my sandput korrigeer. Almal is welkom om te help ♛♚★Rani Patel★♚♛ (kontak) 18:07, 23 Augustus 2012 (UTC)
Semi-beskermde wysigingsversoek
[wysig bron]Please add {{pp|small=yes}}. This will then show the semi-protected symbol like enwiki.