Cannes-rolprentfees 1959
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1959
| ||
Datum | 30 April - 15 Mei 1959 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 26 in kompetisie 22 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The 400 Blows (Les Quatre Cents Coups) | |
Afsluitingsfliek | The Diary of Anne Frank | |
Palme d'Or | Black Orpheus (Orfeu Negro) |
Die 12de Cannes-rolprentfees is van 30 April - 15 Mei 1959 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Black Orpheus (Orfeu Negro) deur Marcel Camus.[2] Die fees is geopen met The 400 Blows (Les Quatre Cents Coups) deur François Truffaut en afgesluit met The Diary of Anne Frank deur George Stevens.[3][4][5] Die Franse dramaturg en draaiboekskrywer Marcel Achard was die president van die jurie.
In 1959 het die Franse rolprentbedryf van die departement van nywerheid geskuif na die departement van kultuursake.[6]
Pryse
[wysig | wysig bron]Van die mense en prente wat in 1959 pryse ontvang het, is:[7][8][2]
- Palme d'Or: Black Orpheus (Orfeu Negro) deur Marcel Camus
- Beste regisseur: François Truffaut vir The 400 Blows (Les Quatre Cents Coups)
- Beste akteur: Dean Stockwell, Bradford Dillman en Orson Welles vir Compulsion
- Beste aktrise: Simone Signoret vir Room at the Top
- Jurieprys: Stars deur Konrad Wolf
- Beste komedie: Policarpo, ufficiale di scrittura deur Mario Soldati
Kortprente
- Palme d'Or: Butterflies Don't Live Here (Motyli zde neziji) deur Miro Bernat
- Jurieprys: New York, New York deur Francis Thompson en Zmiana warty (The Changing of the Guard) deur Wlodzimierz Haupe
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "1959 - Festival, mon amour (Festival, my love)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ 2,0 2,1 "12ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- ↑ "Opening of the 1959 festival". fresques.ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "Shock: Cannes 1959". ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2015. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "Cannes Film Festival history". sfgate.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "1952-1959: Celebrities, politics and the film world / "The 400 Blows"". fresques.ina.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2018. Besoek op 6 Julie 2017.
- ↑ "Awards 1959: All Awards". festival-cannes.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 2 September 2019.
- ↑ "1959 - Le Jury, Les Prix". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2017. Besoek op 5 Julie 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia