Cartagena, Spanje
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Streek | Murcia |
Provinsie | Murcia |
Koördinate | 37°36′N 0°59′W / 37.600°N 0.983°W |
Stigting | 227 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 558,08 vk km |
Hoogte bo seevlak | 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 216 655 |
- Bevolkingsdigtheid | 390/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Pilar Barreiro |
Amptelike Webwerf | cartagena.es |
Cartagena is 'n hawestad en vlootbasis aan die Mediterreense kus in die provinsie Murcia van Spanje. Die geskiedenis van die stad dateer terug tot 243 v.C. Die stad is geleë in 'n natuurlike hawe wat omring word deur hoë grond. Die klimaat is gematig met koue winde uit die noorde gedurende die winter. Die ekonomie is gebaseer op die hawe en al die aktiwiteite daar rondom.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 485.