Gaan na inhoud

Derick Minnie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Derick Minnie Rugbyportaal
Volle naam Derick Johannes Minnie
Geboortedatum 29 Oktober 1986 (1986-10-29) (38 jaar oud)
Geboorteplek Alberton, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 95 kg
Skool Hoërskool Marais Viljoen
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006- Goue Leeus 73 (115)
korrek soos op 7 Julie 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2012
2013
2014-
Lions
Sharks
Lions
41
3
9
(30)
(15)
(0)
korrek soos op 7 Julie 2014.

Derick Minnie (gebore in Alberton, 29 Oktober 1986) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel. Hy het in 2013 drie keer vir die Sharks oorsee uitgedraf, toe die Lions nie kon deelneem aan Superrugby nie.[1] Hy speel op die flank-posisie.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Sharks Touring Squad". Sharks (in Engels). 18 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2019. Besoek op 18 April 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.