Edward Woodward
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Woodward | |
Geboortenaam | Edward Albert Arthur Woodward |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1930 |
Sterfte | 16 November 2009 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4; insluitende: |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1946–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Woodward (1 Junie 1930 – 16 November 2009) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wicker Man (1973), Breaker Morant (1980), en Hot Fuzz (2007), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: The File of the Golden Goose
- 1972: Sitting Target
- 1973: The Wicker Man
- 1974: Callan
- 1980: Breaker Morant
- 1981: The Appointment
- 1982: The Final Option
- 1985: King David
- 1990: Mister Johnson
- 1991: Soccer Shoot-Out
- 1997: The House of Angelo
- 2007: Hot Fuzz
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: Skyport
- 1960: Armchair Mystery Theatre
- 1961: Adventure Story
- 1961: Magnolia Street
- 1967: Callan
- 1967: Trapped
- 1971: The Edward Woodward Hour
- 1972: Whodunnit?
- 1973: Armchair Cinema
- 1977: 1990
- 1978: Winner Takes All
- 1978: The Bass Player and the Blonde
- 1978: Battleground
- 1979: Lena Zavaroni and Music
- 1980: Nice Work
- 1985: The Equalizer
- 1985: Alfred Hitchcock Presents
- 1989: Remembering World War II
- 1990: Over My Dead Body
- 1991: In Suspicious Circumstances
- 1994: Common As Muck
- 1998: CI5: The New Professionals
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: The Telescope
- 1981: Wet Job
- 1983: Love Is Forever
- 1984: A Christmas Carol
- 1984: Killer Contract
- 1985: Arthur the King
- 1988: Memories of Manon
- 1989: The Man in the Brown Suit
- 1990: Hands of a Murderer
- 1994: A Christmas Reunion
- 1995: The Shamrock Conspiracy
- 2001: The True Story of the Bridge on the River Kwai
- 2002: Night Flight
Video's
[wysig | wysig bron]- 1988: A Desperate Fortune: Matthew Flinders' Australia
- 2001: The Wicker Man Enigma
- 2004: Breaker Morant: Edward Woodward Interview
- 2007: Five Days: Making Five Days
- 2007: Hot Fuzz: Hot Funk: The TV Version
- 2013: The Music of 'The Wicker Man'
- 2013: Robin Hardy on 'The Wicker Man'