Emsium
Voorkoms
Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede |
---|---|---|---|
Karboon | Mississippium | Tournaisium | jonger |
Devoon | Laat | Famennium | 372,2–358,9 |
Frasnium | 382,7–372,2 | ||
Middel | Givetium | 387,7–382,7 | |
Eifelium | 393,3–387,7 | ||
Vroeg | Emsium | 407,6–393,3 | |
Pragium | 410,8–407,6 | ||
Lochkovium | 419,2–410,8 | ||
Siluur | Pridolium | geen gedef. | ouer |
Die verdeling van die Devoon (IKS). |
Die Emsium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die Emsium was van 407,6 tot 393,3 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Pragium-etage/tydsnede en gevolg deur die Eifelium.
Naam en definisie
[wysig | wysig bron]Die Emsium is genoem na die plek Bad Ems in Duitsland. Die basis word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Polygnathus costatus partitus. Die tipeligging vir die basis is suidoos van Samarkand in Oezbekistan.[2]
Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.
- (en) Yolkin, E.A.; Kim, A.I.; Weddige, K.; Talent, J.A. & House, M.R.; 1997: Definition of the Pragian/Emsian Stage boundary, Episodes 20(4), p. 235-240.