Essie Davis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Essie Davis | |
Geboortenaam | Esther Davis |
---|---|
Geboorte | 7 Januarie 1970 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Essie Davis (gebore 7 Januarie 1970) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix Revolutions (2003), Girl with a Pearl Earring (2003), The Babadook (2014), en Assassin's Creed (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: River Street
- 2003: The Matrix Revolutions
- 2003: Girl with a Pearl Earring
- 2005: Isolation
- 2010: South Solitary
- 2011: Burning Man
- 2014: The Babadook
- 2016: Assassin's Creed
- 2016: Mindhorn
- The True History of the Kelly Gang
- Babyteeth
- Miss Fisher & the Crypt of Tears
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: The Making of The Slap
- 2012: Miss Fisher's Murder Mysteries
- 2017: Philip K. Dick's Electric Dreams
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Silence
- 2006: Sweeney Todd
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Charlotte's Web: Making Some Movie
- 2008: Hey Hey It's Esther Blueburger: Behind the Scenes Featurette
- 2011: The Last Time I Saw Michael Gregg
- 2014: The Babadook: Behind the Scenes Footage
- 2014: The Babadook: Interviews with the Cast