Gene Reynolds
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gene Reynolds | |
Geboorte | 4 April 1923 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gene Reynolds (gebore 4 April 1923) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Boys Town (1938) en in die televisiereekse Room 222 (1969), M*A*S*H (1972), en Lou Grant (1977).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: Boys Town
- 1939: Bad Little Angel
- 1939: The Flying Irishman
- 1939: They Shall Have Music
- 1940: Gallant Sons
- 1941: Adventure in Washington
- 1942: Junior G-Men of the Air
- 1999: How to Get There
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: Tales of Wells Fargo
- 1969: Room 222
- 1972: M*A*S*H
- 1973: Roll Out
- 1975: Karen
- 1977: Lou Grant
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: The Man with a Camera
- 1963: Swingin' Together
- 1969: Anderson and Company
- 1970: Southern Fried
- 1974: If I Love You, Am I Trapped Forever?
- 1983: In Defense of Kids
- 1986: Doing Life
- 1988: Tales from the Hollywood Hills: Golden Land
- 1991: The Whereabouts of Jenny
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: William Holden: The Paramount Years
- 2009: Victor Fleming: Master Craftsman