Herb Edelman
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Herb Edelman | |
Geboorte | 5 November 1933 |
---|---|
Sterfte | 21 Julie 1996 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Herb Edelman (5 November 1933 – 21 Julie 1996) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Barefoot in the Park (1967), The Odd Couple (1968), en The Yakuza (1974), en in die televisiereeks The Golden Girls (1985).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: Barefoot in the Park
- 1968: The Odd Couple
- 1972: The War Between Men and Women
- 1974: The Yakuza
- 1977: Charge of the Model T's
- 1978: Goin' Coconuts
- 1979: Tora-san's Dream of Spring
- 1983: Cracking Up
- 1992: The Naked Truth
- 1995: Cops n Roberts
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1968: The Good Guys
- 1976: Big John, Little John
- 1980: Ladies' Man
- 1981: Strike Force
- 1985: The Golden Girls
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: The Cliff
- 1971: The Neon Ceiling
- 1971: The Feminist and the Fuzz
- 1973: Steambath
- 1973: Koska and His Family
- 1974: The Strange and Deadly Occurrence
- 1974: The Boys
- 1976: Smash-Up on Interstate 5
- 1976: The Ashes of Mrs. Reasoner
- 1976: The Great NBC Smilin' Saturday Mornin' Parade
- 1978: The Comedy Company
- 1978: Frankie and Annette: The Second Time Around
- 1980: A Cry for Love
- 1980: Marathon
- 1986: Maggie
- 1989: Just Temporary
- 2003: The Golden Girls: Their Greatest Moments