Josafat
Voorkoms
Josafat | |
---|---|
Josafat volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum | |
Gebore | |
Sterf | Jerusalem, Juda |
Nasionaliteit | Israeliet |
Beroep | Vierde koning/koningin van Juda |
Titel | Koning van Juda |
Termyn | 25 jaar v.C. |
Voorganger | Asa |
Opvolger | Joram |
Eggenoot | [[]] |
Kinders | [[]], [[]], [[]] |
Ouer(s) | Asa en [[]] |
Josafat was die vierde koning van die koninkryk van Juda en het 25 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van Asa. Volgens die Bybel het hy het die Here gedien soos sy pa en oupa. Hy het oorlog gevoer teen die Arameërs en hulle oorwin. Hy word ook daarvoor onthou dat hy die regspraak nuut gereël het. Aan die einde van sy regeringstydperk het hy 'n ekonomiese vennootskap met koning Ahasia van Israel gesluit. Hy is opgevolg deur sy seun Joram.
Verwysings in die Bybel
[wysig | wysig bron]Literatuur
[wysig | wysig bron]- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1