Gaan na inhoud

Kamarivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kamarivier
Oorsprong Udmurtia
Monding Wolga
Stroomgebied Rusland
Lengte 1 805 km
Oorspronghoogte 360 m
Gemiddelde afloop 4 100 m³/s
Stroomgebiedopp. 507 000 km²
Kaart van die Wolga se stroomgebied met die Kamarivier verhelder
Kaart van die Wolga se stroomgebied met die Kamarivier verhelder

Die Kama (Russies: река́ Ка́ма) is 'n groot rivier in die Noord-Europese deel van Rusland en die langste linkersytak van die Wolga. Dit is 1 805 km lank.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Definition of Kama River in English". Oxford Dictionaries (in Engels). Oxford University Press. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2016. Besoek op 11 Januarie 2014.