Leif Ove Andsnes
Leif Ove Andsnes | |
---|---|
Andsnes in 2001 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 7 April 1970 Karmøy, Rogaland, Noorweë |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Pianis |
Jare aktief | 1987–tans |
Leif Ove Andsnes (7 April 1970 –) is 'n Noorweegse pianis[1][2] en kamermusiek musikant. Andsnes het reeds verskeie opnames vir Virgin Records en EMI gemaak.[3] Andsnes het vir sy huidige "Beethoven Journey" projek die komponis se volledige klavierconcertos opgeneem saam met die Mahler Kamerorkes. Die opnames is op die Sony Classical plate-etiket vrygestel.[4] Andsnes word deur IMG verteenwoordig.[5]
Biografie
[wysig | wysig bron]Andsnes[6] is in Karmøy gebore en het onder Jiří Hlinka by die Bergen Musiekkonservatoria gestudeer,[1] voordat hy in 1987 sy debuut in Oslo gemaak het. Hy het in 1989 in Brittanje saam met die Oslo Filharmoniese Orkes verskyn, asook in 1990 in die VSA met die Cleveland Simfonieorkes wat deur Neeme Järvi gedirigeer is.[2] Hy is bekend as 'n strydros ten opsigte van die werke van Edvard Grieg.[7]In 2002 het hy Grieg se Klavierconcerto tydens die laaste nag van die Britse The Proms gespeel. In November 2009 het Andsnes Pictures Reframed, naamlik 'n program bestaande uit Moessorgski se suite, vergesel van vyf hangende panele en 'n videoprojeksie deur Robin Rhode, by die Lincoln Sentrum se Alice Tully-saal uitgevoer.[8]Hy het ook by Carnegie Hall tydens die Mostly Mozart-fees en die Apple-winkel in New York opgetree.[9]Andsnes noem vir Dinu Lipatti, Sviatoslav Richter, Arturo Benedetti Michelangeli en Géza Anda as inspirasie.[10]Hy het gehelp om die Risør-fees van Kamermusiek in 1991 op die been te bring en het tot 2010 die pos van Kunsdirekteur daarvan gehou.[11] Andsnes het in Junie 2012 as die Musikale Direkteur van die 2012 Ojai Musiek-fees gedien.[12]
Diskografie
[wysig | wysig bron](Vir 'n blik op die hoogste posisies wat Andsnes se opnames op VG-lista (die Noorweegse Speellys) gehaal het, sien NorwegianCharts.com page)
LP
[wysig | wysig bron]- Chopin – Smetana – Beethoven: Sonates ens. (1987) Vest-Norsk Plategeselskap 0087-14
CD
[wysig | wysig bron]- Nielsen: Kamermusiek vir Blaasinstrumente (1989) BIS-CD-428
- Prokofiëf: Klavierconcerto No. 3/Simfonie No. 7 (1990) Simax PSC 1060
- Chopin/Schumann: Tjellosonate, Adagio & Allegro ens. (1990) Simax PSC 1063
- Chopin – Smetana – Beethoven: Sonates ens. (1991) Vest-Norsk Plateselskap 0091-0023
- Grieg: Klavierconcerto • Liszt: Klavierconcerto No. 2 (1991) Virgin Classics 0777 7596132 4
- Janáček: Klaviersonate 1.X.1905 • In die Mis ens. (1991) Virgin Classics 0777 7596392 2
- Chopin: Die Klaviersonates (1992) Virgin Classics 0777 7590722 3
- Grieg: Klaviersonate/Liriese Stukke (1993) Virgin Classics 0777 7 59300 2 3
- Brahms/Schumann: Altvioolsonates, Märchenbilder (1993) Virgin Classics 0 777 7 59309 2 4
- Janáček • Debussy • Ravel • Nielsen: Vioolsonates (1995) Virgin Classics 7243 5 45122 2 3
- Rachmaninoff: Klavierconcerto No. 3 (1995) Virgin Classics 7243 5 45173 2 7
- Nielsen: Klavierstukke (1996) Virgin Classics 7243 5 45129 2 6
- Schumann: Klaviersonate No. 1 • Fantasie (1997) EMI Classics 7243 5 56414 2 7
- Die lang, lang winternag (1998) EMI Classics 7243 5 56541 2
- Brahms: Klavierconcerto No. 1, ens. (1998) EMI Classics 7243 5 56583 2 6
- Szymanofski: Król Roger • Simfonie No. 4 (1999) EMI Classics 7243 5 56823 2 1
- Rachmaninoff: Liedere (1999) EMI Classics 7243 5 56814 2 3
- Haydn: Klaviersonates (1999) EMI Classics 7243 5 56756 2 0
- Britten • Sjostakowitsj • Enescu (1999) EMI Classics 7243 5 56760 2 3
- Haydn: Klavierconcertos Nos. 3, 4 & 11 (2000) EMI Classics 7243 5 56960 2 1
- Liszt: Klavieruitvoering (2001) EMI Classics 7243 5 57002 2 3
- Grieg: Liriese Stukke (2002) EMI Classics 7243 5 57296 2 0
- Schubert: Klaviersonate, D. 959 • 4 Lieder (2002) EMI Classics 7243 5 57266 2 9
- Schubert: Klaviersonate, D. 850 • 9 Lieder (2003) EMI Classics 7243 5 57460 2 3
- Grieg • Schumann • Klavierconcertos (2003) EMI Classics 7243 5 57486 2 1
- Dvořák: Vioolconcerto • Klavierkwintet (2003) EMI Classics 7243 5 57439 2 3
- Mozart: Klavierconcertos 9 & 18 (2004) EMI Classics 7243 5 57803 2 4
- Schubert: Winterreise (2004) EMI Classics 7243 5 57790 2 1
- Bartók: Vioolsonates (2004) EMI Records Ltd/Virgin Classics 7243 5 45668 2 0
- Bartók: Die Klavierconcertos (2005) Deutsche Grammophon 289 477 5330
- Schubert: Klaviersonate D960 • 3 Lieder (2005) EMI Classics 7243 5 57901 2 5
- Rachmaninoff: Klavierconcertos 1 & 2 (2005) EMI Classics 7243 4 74813 2 1
- Horisonne (2006) EMI Classics 0946 3 41682 2 9
- Schubert: Klaviersonate D958 • Lieder • Fragmente (2007) EMI Classics 0946 3 84321 2 8
- Ballade vir Edvard Grieg (2007) EMI Classics 0946 3 94399 2 8 / EMI Classics 0946 3 94399 5 9 (Digital)
- Schumann • Brahms: Klavierkwintette (2007) Virgin Classics 00946 395143 5 9 (Digital)
- Mozart: Klavierconcertos 17 & 20 (2008) EMI Classics 50999 5 00281 2 2
- Schubert: Lieder (2008) EMI Classics 50999 5 16443 2 1
- Skaduwees van Stilte (2009) EMI Classics 5099926418223 / EMI Classics 5099926418254 (Digital)
- Moessorgski: Prente • Schumann: Kinderszenen (2009) EMI Classics 50999 6 98360 2 2
- Rachmaninoff: Klavierconcertos 3 & 4 (2010) EMI Classics 50999 6 40516 2 8
- Schumann: Volledige werke vir Klaviertrio (2011) EMI Classics 50999 0 94180 2 8
- Die Beethoven Reis: Klavierconcertos Nos. 1 & 3 (2012) Sony Classical 87254 20582
- Die Beethoven Reis: Klavierconcertos Nos. 2 & 4 (2014) Sony Classical 88837 05482
- Die Beethoven Reis: Klavierconcerto No. 5 • Koorfantasie (2014) Sony Classical 88843 058862
DVD
[wysig | wysig bron]- Die Verbier-fees & Akademie 10de Herdenking Klavier-skouspel (2004)
- Verskeie pianiste
- RCA Red Seal
- Leif Ove Andsnes speel Bach & Mozart (2005)
- Noorweegse Kamerorkes
- EMI Classics 0946 3 10436 9 7
Biografie
[wysig | wysig bron]- Leif Ove Andsnes: I og med musikken (2005)
- Outeur: Astrid Kvalbein
- Vrygestel deur Det Norske Samlaget, ISBN 82-521-6526-5
Verdere leeswerk
[wysig | wysig bron]- Fisher, N (15 September 2007). "Old friends in high places". Music. Londen: The Times. Besoek op 28 September 2007.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Leif Ove Andsnes: Biography. Amptelike webblad.
- ↑ 2,0 2,1 International Who's Who in Classical Music 2007, 23ste uitgawe. Londen: Routledge. p. 22. ISBN 978-1-85743-416-3.
- ↑ "Leif Ove Andsnes - Biography" (in Engels). EMI Classics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2013. Besoek op 11 April 2012.
- ↑ "Leif Ove Andsnes - Official Website". Andsnes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2019. Besoek op 9 April 2018.
- ↑ Leif Ove Andsnes – IMG Artists. Imgartists.com. URL besoek op 11 April 2012.
- ↑ Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, p.52. ISBN 978 2 3505 5192 0.
- ↑ "Leif Ove Andsnes" (in Engels). NPR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2010. Besoek op 11 April 2012.
- ↑ Cashdan, Marina. "/ Robin Rhode and Leif Ove Andsnes." Modern Painters, November 2009.
- ↑ Wakin, Daniel J. "Articles About Leif Ove Andsnes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2013. Besoek op 7 Mei 2010.
- ↑ Classic FM Leif Ove Andsnes: 10 facts about the great pianist. Classic FM Tydskrif, September 2014.
- ↑ Nicholas, Jeremy (Oktober 2010). "End of a Rachmaninov Odyssey (Leif Ove Andsnes Cover Story)". Gramophone. 88 (1062): 36–43.
- ↑ Morris, Thomas W. "Ojai Festival Blog". Besoek op 14 Februarie 2011.[dooie skakel]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Algemene bestuur Geargiveer 22 Maart 2019 op Wayback Machine
- Leif Ove Andsnes Biografie by EMI Classics
- Hoor Leif Ove Andsnes in konsert van WGBH Boston
- Onderhoud met Leif Ove Andsnes, Januarie 1995