Māris Kučinskis
Voorkoms
Māris Kučinskis | |
---|---|
13de Eerste Minister van Letland | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 Februarie 2016 | |
President | Raimonds Vējonis |
Voorganger | Laimdota Straujuma |
Minister van Streeksontwikkeling en Plaaslike Regering | |
Termyn 2 Desember 2004 – 7 November 2006 | |
Eerste minister | Aigars Kalvītis |
Voorganger | Andrejs Radzevičs |
Opvolger | Aigars Štokenbergs |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 28 November 1961 Ķirbiži, Limbaži Distrik, Letse SSR, Sowjetunie[1] |
Politieke party | Volksparty (1998–2011) Liepāja-party (2014–hede) |
Ander politieke verbintenisse | Unie van Groenes en Boere (2014–hede) |
Gade | Laine Kučinska |
Kinders | 2 |
Alma mater | Universiteit van Letland |
Māris Kučinskis (gebore 28 November 1961) is 'n Letse politikus en die huidige Eerste Minister van Letland.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Biogrāfija Geargiveer 11 Oktober 2016 op Wayback Machine (in Lets)
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Laimdota Straujuma |
Eerste Minister van Letland 2016–hede |
Sittend |