Gaan na inhoud

Marizanne Kapp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Marizanne Kapp
Marizanne Kapp in 2017
Volle naam Marizanne Kapp
Gebore 4 Januarie 1990 (1990-01-04) (34 jaar oud)
Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bynaam(e) Kappie
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Enigste Toets (no 52) 16 November 2014 v Indië
EDI debuut (no 54) 10 Maart 2009 v Australië
Laaste EDI 14 Maart 2021 2020 v Indië
EDI hempno. 7
T20I debuut (no 19) 16 Junie 2009 v Australië
Laaste T20I 27 Maart 2022 v Indië
T20I hempno. 17
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
Oostelike Provinsie
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toetse EDI T20I
Wedstryde 2 126 84
Lopies aangeteken 212 2017 1046
Kolfgemiddeld 70.66 28.81 19.01
100s/50s 0/0 1/9 0/1
Hoogste telling 150 102* 56*
Aflewerings geboul 222 5229 1450
Paaltjies 0 134 66
Boulgemiddeld 23.88 19.96
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a n/a
Beste boulontleding 4/14 4/6
Vangskote/Stonkings 1/– 29/– 18/–
Bron: ESPNcricinfo, 18 Julie 2022

Marizanne Kapp (gebore 4 Januarie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler wat 126 Internasionale eendagwedstryde en 84 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het sedert haar debuut in 2009.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.