Narges Rashidi
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Narges Rashidi | |
Geboortenaam | Narges Rashidi |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1980 |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Narges Rashidi (gebore 21 Maart 1980) is 'n Duitse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Æon Flux (2005), A2Z (2007), Speed Racer (2008), en Under the Shadow (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Venussian Tabutasco
- 2005: Æon Flux
- 2007: A2Z
- 2007: Asudem
- 2007: Breathful
- 2008: Speed Racer
- 2011: Dating Lanzelot
- 2015: Von glücklichen Schafen
- 2016: Under the Shadow
- 2017: Tigermilch
- Trapped
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Auf Herz und Nieren
- 2016: Die Spezialisten - Im Namen der Opfer
Video's
[wysig | wysig bron]- 2007: Jack Taylor