Nicole Kidman
Nicole Kidman | |
By die 2001 Cannes Filmfees
| |
Geboortenaam | Nicole Mary Kidman |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1967 Honolulu, Hawaii, Verenigde State |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise, sanger, model |
Aktiewe jare | 1983-nou |
Rolprente | Moulin Rouge, Australia, The Golden Compass |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicole Mary Kidman (20 Junie 1967) is 'n Australiese en Amerikaanse aktrise, sangeres, rolprentvervaardiger en model. Na sy in 'n verskeidenheid klein Australiese flieks en televisiereekse verskyn, was Kidman se deurbraak haar rol in die 1989 riller Dead Calm. Na verskeie flieks in die vroeë 1990's het sy wêreldwye erkenning gekry vir haar optredes in Days of Thunder (1990), Far and Away (1992) en Batman Forever (1995). Kidman volg dit op met ander suksesvolle flieks in die laat 1990's. Dit was met haar optrede in die musiekfilm, Moulin Rouge (2001), wat Kidman haar tweede Golden Globe Award verdien het en haar eerste "Academy Award" nominasie vir Beste Aktrise. Vir haar vertolking van Virginia Woolf die jaar daarop in die dramaprent The Hours (2002) ontvang Kidman kritiese erkenning en ontvang die Academy Award vir Beste Aktrise.
Kidman se ander suksesvolle flieks sluit in Cold Mountain (2003), The Interpreter (2005), Happy Feet (2006) en Australia (2008). Vir haar spel in 2010 se Rabbit Hole, wat sy ook vervaardig het, verdien Kidman verdere toekennings en 'n daaropvolgende Academy Award nominasie vir Beste Aktrise. Kidman was 'n Goeiewil-ambassadeur vir UNICEF sedert 1994 en vir UNIFEM sedert 2006. Kidman se werk het haar 'n ster op die Hollywood Walk of Fame verdien, drie Golden Globe-toekennings, een BAFTA en 'n Academy Award. Kidman ontvang die titel van Metgesel van die Orde van Australië, Australië se hoogste siviele eer, en was ook die hoogsbetaalde aktrise in die rolprentbedryf. Weens haar Australiese ouers en geboorte in Hawaii, het Kidman dubbele burgerskap van Australië en die Verenigde State.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Titel | Jaar | Rol | Regisseur | Notas | Verw. |
---|---|---|---|---|---|
Bush Christmas | 1983 | Helen Thompson | Henri Safran | [1] | |
BMX Bandits | 1983 | Judy | Brian Trenchard-Smith | [2] | |
Wills & Burke | 1984 | Julia Matthews | Bob Weis | [3] | |
Windrider | 1986 | Jade | Vince Monton | [4] | |
The Bit Part | 1987 | Mary McAllister | Brendan Maher | [5] | |
Emerald City | 1988 | Helen Davey | Michael Jenkins | [6] | |
Dead Calm | 1989 | Rae Ingram | Philip Noyce | [7] | |
Days of Thunder | 1990 | Dr. Claire Lewicki | Tony Scott | [8] | |
Flirting | 1991 | Nicola Radcliffe | John Duigan | [9] | |
Billy Bathgate | 1991 | Drew Preston | Robert Benton | [10] | |
Far and Away | 1992 | Shannon Christie | Ron Howard | [11] | |
Malice | 1993 | Tracy Safian | Harold Becker | [12] | |
My Life | 1993 | Gail Jones | Bruce Joel Rubin | [13] | |
Batman Forever | 1995 | Dr. Chase Meridian | Joel Schumacher | [14] | |
To Die For | 1995 | Suzanne Stone Maretto | Gus Van Sant | [15] | |
The Portrait of a Lady | 1996 | Isabel Archer | Jane Campion | [16] | |
The Peacemaker | 1997 | Dr. Julia Kelly | Mimi Leder | [16] | |
Practical Magic | 1998 | Gillian Owens | Griffin Dunne | [17] | |
Eyes Wide Shut | 1999 | Alice Harford | Stanley Kubrick | [18] | |
Moulin Rouge! | 2001 | Satine | Baz Luhrmann | [19] | |
The Others | 2001 | Grace Stewart | Alejandro Amenábar | [20] | |
Birthday Girl | 2001 | Nadia Sophia |
Jez Butterworth | [21] [22] | |
The Hours | 2002 | Virginia Woolf | Stephen Daldry | [19] | |
Dogville | 2003 | Grace Margaret Mulligan | Lars von Trier | [23] | |
In the Cut | 2003 | — | Jane Campion | Vervaardiger | [24] |
The Human Stain | 2003 | Faunia Farley | Robert Benton | [25] | |
Cold Mountain | 2003 | Ada Monroe | Anthony Minghella | [26] | |
The Stepford Wives | 2004 | Joanna Eberhart | Frank Oz | [27] | |
Birth | 2004 | Anna | Jonathan Glazer | [28] | |
No. 5 the Film | 2004 | Haarrself | Baz Luhrmann | Kortfilm | [29] |
The Interpreter | 2005 | Silvia Broome | Sydney Pollack | [30] | |
Bewitched | 2005 | Isabel Bigelow Samantha |
Nora Ephron | [31] | |
Fur | 2006 | Diane Arbus | Steven Shainberg | [32] | |
Happy Feet | 2006 | Norma Jean | George Miller | Stemrol | [33] |
The Invasion | 2007 | Dr. Carol Bennell | Oliver Hirschbiegel | [34] | |
Margot at the Wedding | 2007 | Margot | Noah Baumbach | [35] | |
The Golden Compass | 2007 | Marisa Coulter | Chris Weitz | [36] | |
Australia | 2008 | Lady Sarah Ashley | Baz Luhrmann | [37] | |
Nine | 2009 | Claudia Jenssen | Rob Marshall | [38] | |
Rabbit Hole | 2010 | Becca Corbett | John Cameron Mitchell | Ook vervaardiger | [39] |
Just Go with It | 2011 | Devlin Adams | Dennis Dugan | [40] | |
Trespass | 2011 | Sarah Miller | Joel Schumacher | [41] | |
Monte Carlo | 2011 | — | Thomas Bezucha | Vervaardiger | [24] |
The Paperboy | 2012 | Charlotte Bless | Lee Daniels | [42] | |
Stoker | 2013 | Evelyn Stoker | Park Chan-wook | [43] | |
The Railway Man | 2013 | Patti Lomax | Jonathan Teplitzky | [44] | |
Grace of Monaco | 2014 | Grace Kelly | Olivier Dahan | [45] | |
Before I Go to Sleep | 2014 | Christine Lucas | Rowan Joffé | [46] | |
Paddington | 2014 | Millicent Clyde | Paul King (director) | [47] | |
Strangerland | 2015 | Catherine Parker | Kim Farrant | [48] | |
Queen of the Desert | 2015 | Gertrude Bell | Werner Herzog | [49] | |
The Family Fang | 2015 | Annie Fang | Jason Bateman | [50] | |
Secret in Their Eyes | 2015 | Claire Sloane | Billy Ray | [51] | |
Genius | 2016 | Aline Bernstein | Michael Grandage | [52] | |
Lion | 2016 | Sue Brierley | Garth Davis | [53] | |
How to Talk to Girls at Parties | 2017 | Queen Boadicea | John Cameron Mitchell | [54] | |
The Killing of a Sacred Deer | 2017 | Anna Murphy | Yorgos Lanthimos | [55] | |
The Beguiled | 2017 | Martha Farnsworth | Sofia Coppola | [56] | |
The Upside | 2017 | Yvonne | Neil Burger | [57][58] | |
Destroyer | 2018 | Erin Bell | Karyn Kusama | [59] | |
Boy Erased | 2018 | Nancy Eamons | Joel Edgerton | [60] | |
Aquaman | 2018 | Koningin Atlanna | James Wan | [61] | |
The Goldfinch | 2019 | Samantha Barbour | John Crowley | [62] | |
Bombshell | Gretchen Carlson | Jay Roach | [63] | ||
The Prom | 2020 | Angie Dickinson | Ryan Murphy | [64] | |
Being the Ricardos | 2021 | Lucille Ball | Aaron Sorkin | [65] | |
The Northman | 2022 | Queen Gudrun | Robert Eggers | [66] | |
Aquaman and the Lost Kingdom | 2023 | Queen Atlanna | James Wan | [67] | |
A Family Affair | 2024 | Brooke Harwood | Richard LaGravenese | [68] | |
Babygirl | Romy | Halina Reijn | [69] | ||
Spellbound | Queen Ellsmere | Vicky Jenson | Stemrol; na-produksie |
[70] | |
Holland, Michigan | n.n.b. | n.n.b. | Ook vervaardiger, na-produksie |
[71] |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Mannikka, Eleanor. "Bush Christmas (1983)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ "BMX Bandits (1983)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ "Wills and Burke – The Untold Story (1985)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2016. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ "Windrider (1986)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ Pavlides, Dan. "The Bit Part (1987)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ "Emerald City (1988) clip 1 on ASO" (in Engels). Australian Screen Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Ebert, Roger (7 April 1989). "Dead Calm Movie Review & Film Summary (1989)" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ Maslin, Janet (27 Junie 1990). "Days of Thunder (1990) Review/Film; Tom Cruise and Cars, and a Lot of Them". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2018. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Brian McFarlane; Geoff Mayer; Ina Bertrand (1999). The Oxford Companion to Australian Film. Oxford University Press. p. 162. ISBN 978-0-19-553797-0.
- ↑ Kehr, David (1 November 1991). "Dutch Treat". Chicago Tribune (in Engels). Tribune Publishing. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2018. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ James, Caryn (22 Mei 1986). "Far and Away (1992)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2018. Besoek op 9 Desember 2014.
- ↑ "Malice (1993)". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger Jr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2016. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ Ebert, Roger (12 November 1993). "My Life Movie Review & Film Summary" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Ebert, Roger (16 Junie 1995). "Batman Forever Movie Review & Film Summary (1995)" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Wilmington, Michael (6 Oktober 1995). "Blond Ambition". Chicago Tribune (in Engels). Tony W. Hunter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2018. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ 16,0 16,1 "The Portrait of a Lady (1996) – Nicole Kidman in pictures". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ "Practical Magic (1998) – Nicole Kidman in pictures". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ McCarthy, Todd (12 Julie 1999). "Review: 'Eyes Wide Shut'". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 9 Desember 2014.
- ↑ 19,0 19,1 Thomas, Brett (22 Desember 2002). "Nicole's dramatic transformation". The Sydney Morning Herald (in Engels). Fairfax Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2017. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Lodge, Guy (6 Maart 2014). "Nicole Kidman finally speaks in new 'Grace of Monaco' trailer" (in Engels). HitFix. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ "Birthday Girl (2001)" (in Engels). Turner Classic Movies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 19 April 2015.
- ↑ Rabey, David Ian (26 Februarie 2015). The Theatre and Films of Jez Butterworth. Bloomsbury Publishing. p. 80. ISBN 978-1-4081-8428-8.
- ↑ Ballet, Jérôme; Bazin, Damien; Dubois, Jean-Luc; Mahieu, François-Régis (31 Julie 2013). Freedom, Responsibility and Economics of the Person. Routledge. p. 8. ISBN 978-1-135-13999-5. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ 24,0 24,1 "Nicole Kidman – Filmography – Movies & TV". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger Jr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2016. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Wilmington, Michael (9 November 2003). "Appearances pale next to acting in 'Human Stain'". Chicago Tribune (in Engels). Tribune Publishing. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2018. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Ebert, Roger (24 Desember 2003). "Cold Mountain Movie Review & Film Summary (2003)" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Schwartz, Andrew (6 September 2004). "The Stepford Wives". Entertainment Weekly (in Engels). Time Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Bradshaw, Peter (5 November 2004). "Birth". The Guardian (in Engels). Guardian Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Edwardes, Charlotte (22 November 2004). "Every second counts in $42m three–minute 'film'". The Sydney Morning Herald (in Engels). Fairfax Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2015. Besoek op 16 September 2015.
- ↑ Ebert, Roger (22 April 2005). "The Interpreter Movie Review & Film Summary (2005)" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Wilmington, Michael (24 Junie 2005). "'Bewitched'". Chicago Tribune (in Engels). Tony W. Hunter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2018. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Macnab, Geoffrey (24 Oktober 2006). "'She was a personality exploding'". The Guardian (in Engels). Guardian Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ "Happy Feet (2006) – Nicole Kidman in pictures". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Dargis, Manohla (17 Augustus 2007). "Pod People Propagating With a Fierce Indigestion". The New York Times (in Engels). Arthur Ochs Sulzberger Jr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2018. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ "Margot at the Wedding (2007) – Nicole Kidman in pictures". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Ebert, Roger (6 Desember 2007). "The Golden Compass Movie Review (2007)" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2020. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ French, Philip (28 Desember 2008). "Australia". The Observer (in Engels). Guardian Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2019. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ "Nine (2009) – Nicole Kidman in pictures". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2016. Besoek op 18 April 2015.
- ↑ Keegan, Rebecca (11 Januarie 2011). "Nicole Kidman and Aaron Eckhart go down the 'Rabbit Hole' together". Los Angeles Times. Austin Beutner. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2015. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Ebert, Roger (9 Februarie 2011). "Just Go With It Movie Review & Film Summary (2011)" (in Engels). Roger Ebert. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Aldridge, Dave. "Trespass". Radio Times (in Engels). Immediate Media Company. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Quinn, Anthony (15 Maart 2013). "Film review: The Paperboy is a trashy tale, but kinky Kidman still delivers". The Independent (in Engels). Independent Print Limited. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2020. Besoek op 30 Oktober 2014.
- ↑ Edelstein, David (28 Februarie 2013). "A Disappointing Thriller Channels Hitchcock And Bram 'Stoker'" (in Engels). NPR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Felperin, Leslie (26 Desember 2013). "Nicole Kidman: 'I try never to be governed by fear'". The Guardian (in Engels). Guardian Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Kermode, Mark (8 Junie 2014). "Grace of Monaco review – not Nicole Kidman's finest hour". The Observer (in Engels). Guardian Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Taylor, Ella (31 Oktober 2014). "'Before I Go To Sleep' Is An Amnesia Thriller You'll Hope To Forget" (in Engels). NPR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ "Nicole Kidman: Paddington film is too vicious for my children to see". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. 5 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Van Hoejj, Boyd (23 Januarie 2015). "'Strangerland': Sundance Review". The Hollywood Reporter (in Engels). Prometheus Global Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Debrudge, Peter (6 Februarie 2015). "Berlin Film Review: 'Queen of the Desert'". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 16 April 2015.
- ↑ Chang, Justin (14 September 2015). "Toronto Film Review: 'The Family Fang'". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 19 September 2015.
- ↑ Chang, Justin (19 November 2015). "Film Review: 'Secret in Their Eyes'". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2020. Besoek op 22 November 2015.
- ↑ Debruge, Peter (16 Februarie 2016). "Berlin Film Review: 'Genius'". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op 6 Maart 2016.
- ↑ Hope, Emma (13 April 2015). "All–star cast hits Hobart to tell Saroo Brierley's story to the world". The Mercury (Hobart) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2015. Besoek op 8 September 2015.
- ↑ "Nicole Kidman punks up for How to Talk to Girls at Parties, set in 1970s Croydon". The Daily Telegraph (in Engels). 16 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 18 Mei 2017.
- ↑ Debruge, Peter (22 Mei 2017). "Cannes Film Review: 'The Killing of a Sacred Deer'". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op 22 Mei 2017.
- ↑ McCarthy, Todd (24 Mei 2017). "'The Beguiled': Film Review". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 24 Mei 2017.
- ↑ Fleming Jr., Mike (9 Januarie 2017). "'Lion's Nicole Kidman, Amara Karan Eye 'Intouchables' Remake". Deadline Hollywood (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2020. Besoek op 7 Februarie 2017.
- ↑ Mintzer, Jordan (9 September 2017). "'The Upside': Film Review". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 21 Oktober 2017.
- ↑ Ruimy, Jordan (8 Augustus 2017). "Nicole Kidman To Star In Karyn Kusama's 'Destroyer'". Deadline Hollywood (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 16 November 2017.
- ↑ N'Duka, Amanda (30 Augustus 2017). "Cherry Jones, Michael "Flea" Balzary Join Joel Edgerton's 'Boy Erased'". Deadline Hollywood (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 September 2017.
- ↑ Sperling, Nicole. "Nicole Kidman explains why she's diving in for Aquaman". Entertainment Weekly (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2019. Besoek op 31 Maart 2017.
- ↑ "Filming is Underway on Warner Bros. Pictures and Amazon Studios' Powerful Drama "The Goldfinch"". BusinessWire. 23 Januarie 2018. Besoek op 24 Januarie 2017.
- ↑ Nicole Kidman to Play Gretchen Carlson in Fox News Movie (Exclusive)
- ↑ Fleming, Mike Jr. (25 Junie 2019). "Ryan Murphy Sets Netflix 'Prom' Musical: Streep, Corden, Kidman, Ariana Grande, Awkwafina, Key, Rannells To Star". Deadline Hollywood. Besoek op 1 Desember 2019.
- ↑ Gonzales, Erica (15 April 2021). "Nicole Kidman Just Made Her First Appearance as Lucille Ball". Harper's Bazaar. Besoek op 16 Mei 2021.
- ↑ O'Dornan, David (9 Desember 2020). "Nicole Kidman's focus: Hollywood star shows off Belfast photos". Belfast Telegraph. Besoek op 16 Mei 2021.
- ↑ "The Warner Bros. UK 2022 Movie Preview". Warner Bros. Pictures. Besoek op 13 Januarie 2022.
- ↑ Mazzeo, Esme (29 April 2024). "Nicole Kidman and Zac Efron Rekindle Their Paperboy Spark in A Family Affair: Exclusive First Look". People (magazine). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2024. Besoek op 29 April 2024.
- ↑ Grobar, Matt; Wiseman, Andreas (21 November 2023). "A24 Confirms Cast For Halina Reijn's Erotic Thriller 'Babygirl': Nicole Kidman, Antonio Banderas, Harris Dickinson, Sophie Wilde And Jean Reno Aboard". Deadline Hollywood. Besoek op 13 Desember 2023.
- ↑ Grobar, Matt (21 Junie 2022). "Nicole Kidman, Javier Bardem, John Lithgow, Nathan Lane, Jenifer Lewis & More Board Animated Pic Spellbound From Apple & Skydance Animation". Deadline Hollywood. Besoek op 21 Junie 2022.
- ↑ D'Alessandro, Anthony (17 Junie 2022). "Nicole Kidman To Star & Produce Thriller Feature 'Holland, Michigan' At Amazon Studios; Mimi Cave Directing". Deadline Hollywood. Besoek op 11 April 2023.