Peterborough
Voorkoms
Peterborough in Engeland | Cambridgeshire in Engeland |
Peterborough Katedraal | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | Cambridgeshire |
Koördinate | 52°35′N 0°15′W / 52.583°N 0.250°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 343.38 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 163 300 |
- Bevolkingsdigtheid | 476/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT +1 |
Burgemeester | John Fox |
Amptelike Webwerf | www.peterborough.gov.uk |
Peterborough is 'n stad in die ooste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n bevolking van 163 300 in 2007. 'n Aantal nedersettings in oorsese lande is genoem na Peterborough, waaronder drie elk in die Verenigde State van Amerika en Kanada en twee in Australië.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die oudste nedersetting in die huidige stadsgebied van Peterborough was die dorpie Medeshamstede. Later is die naam verander na Burgh en uiteindelik Peterborough.
Demografie
[wysig | wysig bron]Peterborough is een van die grootste stede in die ooste Engeland. In 2007 was 87,2% van sy bevolking Blankes, 7,9% Indiërs, 2,1% Swartes, 1,1% Sjinese, en 1,8% ander.