Romeinse monargie
| ||||
Kaart van die antieke Romeinse stadsdele | ||||
Hoofstad | Rome 41°53′N 12°29′O / 41.883°N 12.483°O | |||
Taal/Tale | Ou-Latyn | |||
Godsdiens | Romeinse mitologie | |||
Regering | Monargie | |||
Koning | ||||
- 753–716 v.C. | Romulus | |||
- 715–673 v.C. | Numa Pompilius | |||
- 673–642 v.C. | Tullus Hostilius | |||
- 640–616 v.C. | Ancus Marcius | |||
- 616–579 v.C. | Lucius Tarquinius Priscus | |||
- 578–535 v.C. | Servius Tullius | |||
- 535–509 v.C. | Lucius Tarquinius Superbus | |||
Wetgewer | Senaat | |||
Historiese tydperk | Antieke tydperk | |||
- Stigting van Rome | 753 v.C. | |||
- Monargie omvergewerp | 509 v.C. |
Stigting van Rome |
Die Romeinse monargie of Romeinse Koninkryk (Latyns: REGNVM ROMANVM) was die tydperk van die antieke Romeinse tydperk, wat gekenmerk is deur 'n monargie as regeringsform met sewe legendariese konings. Die geskiedenis van die koninkryk het met die Stigting van Rome deur Romulus en Remus in 753 v.C. met nedersettings rondom die Palts-heuwel langs die Tiber in Sentraal-Italië begin en met die omverwerping van die konings en die stigting van die Romeinse Republiek omstreeks 509 v.C. geëindig.
Min is seker bekend oor die geskiedenis van die koninkryk, soos byna geen geskrewe rekords van daardie tyd oorleef het en die dokumente, wat tydens die republiek en keiserryk geskryf is, is grootliks gebaseer op legende. Waarskynlik was die sewe heuwels van Rome sedert die 10de eeu v.C. deur Latiners en Sabiners bewoon; naas 600 v.C. het die gebied in die invloedsfeer van die Etruskers gekom, wat uit die dorpe 'n stad gevormen die monargie gestig het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Romeinse monargie.
- (en) "Patria Potestas: a view of suppressed matrilineality in the early legends of Rome" Geargiveer 3 Desember 2005 op Wayback Machine
- (en) Die konings van Rome
- (en) Romeinse geskedenis Geargiveer 19 September 2008 op Wayback Machine
- (en) Die sewe legendariese konings Geargiveer 31 Oktober 2009 op Wayback Machine
- (en) "All Things Roman"
- (en) "History of Rome podcasts"