Seth Green
Seth Green | |
Geboortenaam | Seth Benjamin Gesshel-Green |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1974 Philadelphia, Pennsylvania, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Clare Grant |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Webwerf | sethgreen |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seth Green (gebore Seth Benjamin Gesshel-Green; Februarie 8, 1974) is 'n Amerikaanse akteur, komediant en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Austin Powers in Goldmember (2002), The Italian Job (2003), en A Futile and Stupid Gesture (2018), en het in die televisiereeks Robot Chicken (2001) opgetree.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Seth Benjamin Gesshel-Green is gebore in Philadelphia, Pennsylvania, die seun van Barbara (Gesshel) en Herbert Green. Hy het twee sisters, Kaela en Doreen. Green het op 7-jarige ouderdom begin optree.[1]
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Later work
[wysig | wysig bron]Green is 'n mede-skepper, mede-vervaardiger, skrywer, regisseur, en mees algemene stem van televisiekomediereeks, Robot Chicken wat 'n Emmy gewen het.
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Green het verloof geraak op Oujaarsaand 2009, en getrou met aktrise Clare Grant op 1 Mei 2010 in Kalifornië. Hulle woon tans in Los Angeles.[2]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: Billions for Boris
- 1990: Missing Parents
- 1993: Airborne
- 1993: Ticks
- 1995: Notes from Underground
- 1997: Austin Powers: International Man of Mystery
- 1999: Idle Hands
- 1999: Stonebrook
- 1999: Austin Powers: The Spy Who Shagged Me
- 2001: The Attic Expeditions
- 2001: The Trumpet of the Swan
- 2001: Rat Race
- 2002: Austin Powers in Goldmember
- 2003: The Italian Job
- 2003: Party Monster
- 2004: Without a Paddle
- 2009: Old Dogs
- 2011: Mars Needs Moms
- 2013: Dear Mr. Watterson
- 2014: The Identical
- 2014: Out of Print
- 2017: Dear Dictator
- 2018: A Futile and Stupid Gesture
- 2018: Pennywise: The Story of 'IT'
- 2018: Wolfman's Got Nards
- 2019: American Typecast
- Changeland
- Animation Outlaws
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1984: Young People's Specials
- 1987: The Comic Strip
- 1991: Good & Evil
- 1994: The Byrds of Paradise
- 1997: Temporarily Yours
- 1998: Family Guy
- 1999: Batman Beyond
- 2000: Tucker
- 2001: Robot Chicken
- 2001: Revealed with Jules Asner
- 2002: Greg the Bunny
- 2002: Whatever Happened to Robot Jones?
- 2004: The Soup
- 2006: Four Kings
- 2008: Cavalcade of Cartoon Comedy
- 2009: Titan Maximum
- 2011: Issues
- 2011: Rove LA
- 2011: Stoopid Monkey
- 2011: Nerd HQ
- 2012: Teenage Mutant Ninja Turtles
- 2012: Cocktails with Stan
- 2013: Hulk and the Agents of S.M.A.S.H.
- 2013: Dads
- 2013: The Thing About
- 2013: Convention Panels
- 2015: :Dryvrs
- 2016: Camp WWE
- 2018: Bobcat Goldthwait's Misfits & Monsters
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Divided We Stand
- 1991: Our Shining Moment
- 1993: The Day My Parents Ran Away
- 2006: Al TV
- 2007: Family Guy 100th Episode Special
- 2009: Un-Broke: What You Need to Know About Money
- 2009: Family Guy: Creating the Chaos
- 2009: Family Guy: The Story So Far...
- 2010: Family Guy: The Top 20 Characters
- 2010: Robot Chicken: Star Wars III
- 2011: Family Guy: Ground Breaking Gags
- 2012: Family Guy: 200 Episodes Later
- 2013: Übermansion
- 2015: TV's Funniest Animated Stars: A Paley Center for Media Special
- 2016: Van Diaries
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Tough Guise: Violence, Media & the Crisis in Masculinity
- 2001: Wild Desk Ride
- 2003: Pedal to the Metal: The Making of 'The Italian Job'
- 2003: High Octane: Stunts from 'The Italian Job'
- 2004: Reflections on 'The X-Files'
- 2004: True Ghoul Hollywood Story
- 2004: Scooby-Doo's Triple Threat Featurette
- 2005: Stewie Griffin: The Untold Story
- 2005: World Domination: The 'Family Guy' Phenomenon
- 2006: Straight Outta Lynwood
- 2006: 'Weird Al' Yankovic: White & Nerdy
- 2009: Dude, Where's My Bar?
- 2011: Robot Chicken Sk8 Party Bus Tour
- 2013: Sexy Evil Genius
- 2013: Return of the Jedi 30th Anniversary Celebration at the Egyptian Theatre
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Seth Green- Biography". Yahoo! Movies (in Engels). Yahoo!. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016.
- ↑ "Seth Green Biography". TVGuide (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Seth Green. |