Tara Reid
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tara Reid | |
Reid in 2014
| |
Geboortenaam | Tara Donna Reid |
---|---|
Geboorte | 8 November 1975 New Jersey, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tara Reid (gebore 8 November 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Lebowski (1998), American Pie (1999), Van Wilder (2002), en Alone in the Dark (2005).
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Tara Donna Reid was gebore in Wyckoff, New Jersey, die dogter van Donna Reid (née Bennett) (gesterf 2018) en Thomas Reid (1940-2016),[1][2]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: The Big Lebowski
- 1998: Girl
- 1998: Around the Fire
- 1999: American Pie
- 2001: Josie and the Pussycats
- 2002: Van Wilder
- 2003: My Boss's Daughter
- 2003: Devil's Pond
- 2005: Alone in the Dark
- 2005: The Crow: Wicked Prayer
- 2005: Silent Partner
- 2006: Incubus
- 2007: 7-10 Split
- 2008: Unnatural Causes
- 2011: The Fields
- 2012: Last Call
- 2014: Charlie's Farm
- 2016: Tie the Knot
- 2017: Dark Ascension
- 2017: A Second Chance
- 2018: Worthless
- 2018: Bennett's Song
- 2018: Ouija House
- 2018: Art of the Dead
- 2018: Bethlehem Ranch
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Taradise
- 2005: Naked Wild On
- 2013: Die schlechtesten Filme aller Zeiten
- 2014: Untold with Maria Menounos
- 2015: The Big Big Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: 40 Dumbest Celeb Quotes... Ever
- 2008: Vipers
- 2013: Sharknado
- 2014: Sharknado 2: The Second One
- 2015: Sharknado 3: Oh Hell No!
- 2016: Sharknado 4: The 4th Awakens
- 2017: Sharknado 5: Global Swarming
- 2017: A Royal Christmas Ball
- 2018: The Last Sharknado: It's About Time
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: The Making of 'Dr. T and the Women'
- 2002: Good Times with Cast and Crew of 'American Pie 2'
- 2003: JC Chasez: Blowin' Me Up, with Her Love
- 2005: Big Lebowski: Jeff Bridges' Photography
- 2008: Senior Skip Day
- 2014: Go Deep Inside the Hungover Games
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Tara Reid in die Internet-rolprentdatabasis
- Tara Reid op Twitter
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Tara Reid Reveals Her Father Died in Emotional Instagram Post" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2019.
- ↑ "Tara Reid Reveals Her Dad Died: He Was 'My Entire World'". Us Weekly (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 6 Augustus 2017.