Gaan na inhoud

The Times of India

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

The Times of India (TOI) is 'n Indiese Engelstalige dagblad wat deur The Times Group besit word. Dit is volgens sirkulasie die derde grootste koerant in Indië en die grootste Engelstalige dagblad ter wêreld.[1][2][3][4][5][6] Dit is die oudste Engelse dagblad in Indië wat steeds in sirkulasie is,[7] met die eerste uitgawe wat in 1838 gedruk is. Dit is ook die tweede grootste Indiese koerant wat steeds in sirkulasie is, na die Bombay Samachar. Teen die begin van die 20ste eeu beskryf Lord Curzon, die Onderkoning van Indië, The Times of India as "die voorste koerant in Asië".[8][9] In 1991 benoem die BBC The Times of India as een van die wêreld se ses beste koerante.[10][11]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. C.S.Natarajan (13 Februarie 2018). National Words: A Solution to the National Language Problem of India. Notion Press. pp. 189–. ISBN 978-1-948147-14-9.
  2. Arnold P. Kaminsky; Roger D. Long Ph.D. (23 September 2011). India Today: An Encyclopedia of Life in the Republic [2 volumes]: An Encyclopedia of Life in the Republic. ABC-CLIO. pp. 706–. ISBN 978-0-313-37463-0. Besoek op 20 April 2018.
  3. "It's the best of Times". Rick Westhead (in Engels). The Star. 5 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2020. Besoek op 20 April 2018.
  4. "Citizens Jain Why India's newspaper industry is thriving". Ken Auletta (in Engels). New Yorker. 8 Oktober 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 20 April 2018.
  5. "Submission of circulation figures for the audit period Jul –Dec 2017" (PDF). Audit Bureau of Circulations. Besoek op 21 Augustus 2018.
  6. "National Newspapers Total Circulation" (in Viëtnamees). International Federation of Audit Bureaux of Circulations (IFABC). 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2018. Besoek op 10 November 2014.
  7. S. B. Bhattacherje (1 Mei 2009). Encyclopaedia of Indian Events & Dates. Sterling Publishers Pvt. Ltd. p. A126. ISBN 978-81-207-4074-7. Besoek op 23 Junie 2016.
  8. Sangita P. Menon Malhan (25 Julie 2013). The TOI Story. HarperCollins Publishers India. pp. 1945–. ISBN 978-93-5029-664-6. Besoek op 22 Julie 2017.
  9. Jaideep Bose (23 April 2013). "A daily in the life of India" (in Engels). Times of India. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2020. Besoek op 23 Julie 2017.
  10. C. V. Baxi; Ajit Prasad (2005). Corporate Social Responsibility: Concepts and Cases : the Indian Experience. Excel Books India. pp. 167–. ISBN 978-81-7446-449-1. Besoek op 26 Junie 2016.
  11. Vir Bala Aggarwal; V. S. Gupta (1 Januarie 2001). Handbook of Journalism and Mass Communication. Concept Publishing Company. pp. 128–. ISBN 978-81-7022-880-6. Besoek op 26 Junie 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]