Umaru Yar'Adua
Voorkoms
Umaru Yar'Adua | |
Umaru Yar'Adua in 2007 | |
President van Nigerië
| |
Ampstermyn 29 Mei 2007 – 5 Mei 2010 | |
Vise | Goodluck Jonathan |
---|---|
Voorafgegaan deur | Olusegun Obasanjo |
Opgevolg deur | Goodluck Jonathan |
Goewerneur van Katsina
| |
Ampstermyn 29 Mei 1999 – 29 Mei 2007 | |
Voorafgegaan deur | Joseph Akaagerger |
Opgevolg deur | Ibrahim Shema |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 16 Augustus 1951 Katsina, Nigerië |
Sterf | 5 Mei 2010 Aso Rock, Abuja, Nigerië |
Politieke party | People's Democratic Party (1998–2010) Social Democratic Party (1989–1998) People's Redemption Party (tot 1989) |
Eggenoot/-note | Turai Yar'Adua (1975–2010) Hauwa Umar Radda (1992–97) |
Kind(ers) | 9 |
Alma mater | Barewa College Ahmadu Bello University |
Religie | Islam |
Umaru Yar'Adua (16 Augustus 1951 - 5 Mei 2010) was die leier van Nigerië se People's Democratic Party (PDP). Hy was Nigerië se 13de president. Nadat hy behandeling vir perikarditis in Saoedi-Arabië ontvang het, het hy na Nigerië teruggekeer waar hy in 2010 oorlede is.