Zach Braff
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zach Braff | |
Geboortenaam | Zachary Braff[1] |
---|---|
Geboorte | 6 April 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zach Braff (gebore 6 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), Oz the Great and Powerful (2013), en Wish I Was Here (2014), en in die televisiereeks Scrubs (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Getting to Know You
- 2000: The Broken Hearts Club: A Romantic Comedy
- 2004: Garden State
- 2004: The Misbehavers
- 2005: Chicken Little
- 2006: The Last Kiss
- 2006: The Ex
- 2010: The High Cost of Living
- 2012: The Color of Time
- 2013: Oz the Great and Powerful
- 2014: Wish I Was Here
- 2017: Going in Style
- 2019: Percy
- 8 Track
- Open Hearts
- Bump
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Scrubs
- 2002: MTV Hits
- 2009: Scrubs: Interns
- 2017: Bill Nye Saves the World
- 2018: Alex, Inc.
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: High
- 2005: I'm Still Here: Real Diaries of Young People Who Lived During the Holocaust
- 2005: On the Set: Chicken Little
- 2008: Night Life
- 2015: Self Promotion
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Hatching 'Chicken Little'
- 2008: Joshua Radin: I'd Rather Be with You - First Version
- 2010: Zach Braff at 2010 Vail Film Festival
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ ‘Scrubs’ Star Zach Braff Wows U. of Florida Fans Geargiveer 16 Oktober 2013 op Wayback Machine