Zonnebeke
Voorkoms
Zonnebeke | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Tyne Cot | |
Ligging van Zonnebeke in die provinsie Wes-Vlaandere | |
Koördinate: 50°52′00″N 2°59′00″O / 50.86667°N 2.98333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Wes-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Dirk Cardoen (INSPRAAK) |
Oppervlak | |
• Totaal | 67,57 km2 (26,09 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 307 |
• Digtheid | 182/km2 (470/vk. myl) |
Poskode | 8980 |
Skakelkodes | 051, 057 |
Webwerf | www.zonnebeke.be |
Zonnebeke is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die munsipale gebied het 'n oppervlakte van 68 km² en sowat 12 000 inwoners (2011).
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is verwoes gedurende die Eerste Wêreldoorlog en moes heeltemal heropgebou word: die Vlaamse argitek Huib Hoste het hierin 'n belangrike rol gespeel.
Zonnebeke het op sy grondgebied 'n aantal Britse militere begraafplase waaronder Polygon Wood en Tyne Cot.
Die bekende skilder en digter Jan Theuninck is in 1954 in die dorp gebore.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Zonnebeke. |