Gaan na inhoud

keel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
X-straalfoto van 'n mense se keel.
Sien ook keël
Enkelvoud Meervoud
  keel     kele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  keeltjie     keeltjies  
IPA: [kiə̯ɫ], meervoud: [ˈkiə̯lə]
كَِیلْ , meervoud: كَِیلِی
  1. (anatomie) Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
  2. Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
  3. Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
  1. Die skaap se keel is afgesny.
  2. Ek het verkoue en my keel is seer.

    Vertalings

  Vertalings:    keel
Duits: Kehle(de), Gurgel(de), Rachen(de)
Engels: throat(en), gullet(en)
Frans: gorge(fr)
Herero: omuryu
Italiaans: gola(it)
Russies: горло(ru) (gorlo), глотка(ru) (glotka)
Spaans: garganta(es)
Sweeds: strupe(sv)
Turks: boğaz(tr), gırtlak(tr)
Venda: mukulo
Volapük: slug(vo)
Xhosa: ummizo
Zoeloe: umminzo(zu), umphimbo(zu)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord keel v/m kelen 
Verkleinwoord keeltje keeltjes
IPA: Nederlands: [ˈkeːɫ], meervoud: [ˈkeːlən, ˈkeːlə]
(lêer)
Belgies: [ˈkeːɫ], meervoud: [ˈkeːlən, ˈkeːlə]
1. Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
2. Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
3. Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord keel o
(heraldiek) rooi