soel
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | soel | soele | soels | |
Vergrotend | soeler | |||
Oortreffend | soelste |
- Met 'n aangename temperatuur; vogtig en warm.[1]
- Blas of donkerkleurig.
- In die soele koelte van die aand, wanneer die waterspieël op die sand, die mense beelde sigbaar maak.
- Die man is soel gebrand.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|