George Goch
Voorkoms
George Goch | |
---|---|
Koördinate: 26°12′52″S 28°4′50″O / 26.21444°S 28.08056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,38 km2 (0,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 616 |
• Digtheid | 17 411/km2 (45 090/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.12% |
• Indiërs/Asiërs | 0.15% |
• Bruin mense | 0.09% |
• Swart mense | 99.61% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 83.7% |
• Sotho | 3.4% |
• Engels | 2.0% |
• Ander | 10.9% |
George Goch is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë en is bekend vir sy manshostelle wat in die meerderheid deur Zoeloes bewoon word.
George Goch is ook 'n bekende passasierstreinstasie, die vierde een na die ooste op die voorstedelike lyn tussen Johannesburg Parkstasie en Germiston.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek George Goch". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.