Lys van kardinale aangestel deur Pous Leo XIII
Voorkoms
Pous Leo XIII die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1878 tot 1903 het 147 nuwe kardinale aangestel in 27 konsistories.
Die konsistorie van 12 Mei 1879
[wysig | wysig bron]- Friedrich Egon von Fürstenberg, aartsbiskop van Olomouc, Moravië, Oostenryk-Hongarye.
- Florian-Jules Desprez, aartsbiskop van Toulouse en Narbonne, Frankryk.
- Lajos Haynald, aartsbiskop van Kalocsa-Bács, Oostenryk-Hongarye.
- Louis-Édouard-François-Desiré Pie, biskop van Poitiers, Frankryk.
- Americo Ferreira dos Santos Silva, biskop van Porto, Portugal.
- Gaetano Alimonda, biskop van Albenga, Italië.
- Giuseppe Pecci, vice bibliotekaris van die Vatikaanse biblioteek.
- John Henry Newman, Orat., Engeland.
- Joseph Hergenröther, prefek van die pontifikale huis.
- Tommaso Maria Zigliara, O.P., rektor van die Collegio Santo Tommaso della Minerva, Rome.
Die konsistorie van 9 September 1879
[wysig | wysig bron]- Pier Francesco Meglia, titulêr aartsbiskop van Damasco.
- Giacomo Cattani, titulêr aartsbiskop van Ancira.
- Lodovico Jacobini, titulêr aartsbiskop van Tessalonica.
- Domenico Sanguigni, titulêr aartsbiskop van Tarso.
Die konsistorie van 13 Desember 1880
[wysig | wysig bron]- Andon Bedros IX Hassoun, patriarg van Cilicia.
- Carlo Laurenzi.
- Francesco Ricci Paracciani, prefek van die pontifikale huishouding
- Pietro Lasagni.
Die konsistorie van 27 Maart 1882
[wysig | wysig bron]- Domenico Agostini, patriarg van Venisië.
- Charles-Martial-Allemand Lavigerie, M.Afr., aartsbiskop van Algiers.
- Joaquín Lluch y Garriga, O.C.D., aartsbiskop van Sevilla, Spanje.
- Edward McCabe, aartsbiskop van Dublin.
- Angelo Jacobini, assessor van die Inkwisisie.
Die konsistorie van 25 September 1882
[wysig | wysig bron]- Angelo Bianchi, titulêr aartsbiskop van Mira.
- Włodzimierz Czacki, titulêr aartsbiskop van Salamina.
Die konsistorie van 24 Maart 1884
[wysig | wysig bron]- José Sebastião Neto, O.F.M.Disc., patriarg van Lissabon, Portugal.
- Guglielmo Sanfelice d'Acquavella, O.S.B.Cas., aartsbiskop van Napels. Italië.
Die konsistorie van 10 November 1884
[wysig | wysig bron]- Michelangelo Celesia, O.S.B.Cas., aartsbiskop van Palermo, Italië.
- Antolín Monescillo y Viso, aartsbiskop van Valencia, Spanje.
- Guglielmo Massaia, O.F.M.Cap., titulêr aartsbiskop van Stauropolis.
- Cölestin Ganglbauer, O.S.B., aartsbiskop van Wene, Oostenryk-Hongarye.
- Zeferino González y Díaz Tuñón, O.P., aartsbiskop van Sevilla, Spanje.
- Carmine Gori-Merosi, sekretaris van die Kollege van Kardinale.
- Ignazio Masotti, sekretaris van Kollege van biskoppe en kloosterlinge.
- Isidoro Verga, sekretaris van die Raad.
Die konsistorie van 27 Julie 1885
[wysig | wysig bron]- Paul Ludolf Melchers, voormalige aartsbiskop van Keulen, Duitsland.
- Alfonso Capecelatro di Castelpagano, Orat., aartsbiskop van Capua, Italië.
- Francesco Battaglini, aartsbiskop van Bologna, Italië.
- Francis Patrick Moran, aartsbiskop van Sydney, Australië.
- Placido Maria Schiaffino, O.S.B.Oliv., titulêr aartsbiskop van Nissa.
- Carlo Cristofori, ouditeur-generaal van die apostoliese kamer.
Die konsistorie van 7 Junie 1886
[wysig | wysig bron]- Victor-Félix Bernadou, aartsbiskop van Sens, Frankryk.
- Elzéar-Alexandre Taschereau, aartsbiskop van Québec, Canada.
- Benoît-Marie Langénieux, aartsbiskop van Reims, Frankryk.
- James Gibbons, aartsbiskop van Baltimore, VSA
- Charles-Philippe Place, aartsbiskop van Rennes, Frankryk.
- Augusto Theodoli, prefek van die pontifikale huishouding.
- Camillo Mazzella, S.J.
Die konsistorie van 14 Maart 1887
[wysig | wysig bron]- Serafino Vannutelli, titulêr aartsbiskop van Nicea.
- Gaetano Aloisi Masella, titulêr aartsbiskop van Neocesarea.
- Luigi Giordani, aartsbiskop van Ferrara, Italië.
- Camillo Siciliano di Rende, aartsbiskop van Benevento, Italië.
- Mariano Rampolla del Tindaro, titulêr aartsbiskop van Eraclea.
Die konsistorie van 23 Mei 1887
[wysig | wysig bron]- Luigi Pallotti, ouditeur van die apostoliese kamer.
- Agostino Bausa, O.P., meester van die Heilige Paleis.
Die konsistorie van 11 Februarie 1889
[wysig | wysig bron]- Giuseppe Benedetto Dusmet, O.S.B. Cas., aartsbiskop van Catania.
- Giuseppe d'Annibale, titulêr biskop van Caristo.
- Luigi Macchi, prefek van Die Heilige Apostoliese Paleis.
Die konsistorie van 24 Mei 1889
[wysig | wysig bron]- François-Marie-Benjamin Richard de la Vergne, aartsbiskop van Parys.
- Joseph-Alfred Foulon, aartsbiskop van Lyon.
- Aimé-Victor-François Guilbert, aartsbiskop van Bordeaux.
- Pierre-Lambert Goossens, aartsbiskop van Mechelen.
- Franziskus von Paula Schönborn, aartsbiskop van Praag, Boheme.
- Achille Apolloni, vice-camerlengo van die Kollege van Kardinale.
- Gaetano De Ruggiero, regent van die Apostoliese Kanselary.
Die konsistorie van 30 Desember 1889
[wysig | wysig bron]- Vincenzo Vannutelli, titulêr aartsbiskop van Sardes.
Die konsistorie van 23 Junie 1890
[wysig | wysig bron]- Sebastiano Galeati, aartsbiskop van Ravenna, Italië.
- Gaspard Mermillod, biskop van Lausanne en Genève, Switserland.
- Albin Dunajewski, prins-biskop van Kraków, Pole.
Die konsistorie van 1 Junie 1891
[wysig | wysig bron]- Luigi Rotelli, titulêr aartsbiskop van Farsala.
- Anton Joseph Gruscha, prins-aartsbiskop van Wene, Oostenryk-Hongarye.
Die konsistorie van 14 Desember 1891
[wysig | wysig bron]- Fulco Luigi Ruffo-Scilla, titulêr aartsbiskop van Petra.
- Luigi Sepiacci, O.E.S.A., titulêr biskop van Calinico.
Die konsistorie van 16 Januarie 1893
[wysig | wysig bron]- Giuseppe Guarino, aartsbiskop van Messina.
- Mario Mocenni, titulêr aartsbiskop van Eliopoli.
- Amilcare Malagola, aartsbiskop van Fermo, Italië.
- Angelo Di Pietro, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
- Benito Sanz y Forés, aartsbiskop van Sevilla, Spanje.
- Guillaume-René Meignan, aartsbiskop van Tours, Frankryk.
- Léon-Benoît-Charles Thomas, aartsbiskop van Rouen, Frankryk.
- Philipp Krementz, aartsbiskop van Keulen, Duitsland.
- Ignazio Persico, O.F.M.Cap., titulêr aartsbiskop van Damietta.
- Luigi Galimberti, titulêr aartsbiskop van Nicea.
- Michael Logue, aartsbiskop van Armagh, Ierland.
- Kolos Ferenc Vaszary, O.S.B.Hungarica, aartsbiskop van Esztergom, Oostenryk-Hongarye.
- Herbert Vaughan, aartsbiskop van Westminster, Engeland.
- Georg von Kopp, prins-biskop van Breslau, Duitsland.
- Adolphe-Louis-Albert Perraud, Orat., biskop van Autun, Frankryk.
- Andreas Steinhuber, S.J.
Die konsistorie van 12 Junie 1893
[wysig | wysig bron]- Victor-Lucien-Sulpice Lecot, aartsbiskop van Bordeaux, Frankryk.
- Giuseppe Maria Granniello, C.R.S.P., titulêr aartsbiskop van Cesarea.
- Joseph-Christian-Ernest Bourret, biskop van Rodez, Frankryk.
- Lörinc Schlauch, biskop van Nagy-Varad, Oostenryk-Hongarye.
- Giuseppe Sarto, biskop van Mantua, Italië, later Pous Pius X
Die konsistorie van 18 Mei 1894
[wysig | wysig bron]- Egidio Mauri, O.P., aartsbiskop van Ferrara, Italië.
- Ciriaco María Sancha y Hervás, aartsbiskop van Valencia, Spanje.
- Domenico Svampa, biskop van Forlì, Italië.
- Andrea Carlo Ferrari, biskop van Como, Italië.
- Francesco Segna, assessor van die Inkwisisie.
Die konsistorie van 29 November 1895
[wysig | wysig bron]- Sylwester Sembratowicz, aartsbiskop van Lviv, Pole.
- Francesco di Paola Satolli, titulêr aartsbiskop van Lepanto.
- Johannes Haller, prins-aartsbiskop van Salzburg, Oostenryk-Hongarye.
- Antonio María Cascajares y Azara, aartsbiskop van Valladolid, Spanje.
- Girolamo Maria Gotti, O.C.D., titulêr aartsbiskop van Petra.
- Jean-Pierre Boyer, aartsbiskop van Bourges, Frankryk.
- Achille Manara, biskop van Ancona en Umana, Italië.
- Salvador Casañas y Pagés, biskop van Urgel, Spanje.
Die konsistorie van 22 Junie 1896
[wysig | wysig bron]- Domenico Maria Jacobini, titulêr aartsbiskop van Tiro.
- Antonio Agliardi, titulêr aartsbiskop van Cesarea di Palestina.
- Domenico Ferrata, titulêr aartsbiskop van Tessalonica.
- Serafino Cretoni, titulêr aartsbiskop van Damasco.
Die konsistorie van 30 November 1896
[wysig | wysig bron]- Raffaele Pierotti, O.P., meester van die Heilige Paleis.
- Giuseppe Prisco, kanunnik van die metropolitaanse katedraal van Napels.
Die konsistorie van 19 April 1897
[wysig | wysig bron]- José María Martín de Herrera y de la Iglesia, aartsbiskop van Santiago de Compostela, Spanje.
- Pierre-Hector Coullié, aartsbiskop van Lyon, Frankryk.
- Joseph-Guillaume Labouré, aartsbiskop van Rennes, Frankryk.
- Guillaume-Marie-Romain Sourrieu, aartsbiskop van Rouen, Frankryk.
Die konsistorie van 19 Junie 1899
[wysig | wysig bron]- Giovanni Battista Casali del Drago, titulêr Latynse patriarg van Konstantinopel.
- Francesco di Paola Cassetta, titulêr Latynse patriarg van Antiogië.
- Alessandro Sanminiatelli-Zabarella, titulêr aartsbiskop van Tiana.
- Gennaro Portanova, aartsbiskop van Reggio-Calabria, Italië.
- Giuseppe Francica-Nava di Bontifè, aartsbiskop van Catania, Sisilië, Italië.
- Agostino Ciasca, O.E.S.A., titulêr aartsbiskop van Larissa.
- François-Désiré Mathieu, aartsbiskop van Toulouse, Frankryk.
- Pietro Respighi, aartsbiskop van Ferrara, Italië.
- Agostino Richelmy, aartsbiskop van Turyn, Italië.
- Jakob Missia, aartsbiskop van Görz, Oostenryk-Hongarye.
- Luigi Trombetta, sekretaris van die kollege van biskoppe en kloosterlinge.
- Francesco Salesio della Volpe, prefek van die pontifikale huis.
- José de Calasanz Vives y Tutó, O.F.M.Cap., generaal van sy orde.
Die konsistorie van 15 April 1901
[wysig | wysig bron]- Donato Maria dell'Olio, aartsbiskop van Benevento, Italië.
- Sebastiano Martinelli, O.E.S.A., titulêr aartsbiskop van Efeso.
- Casimiro Gennari, titulêr aartsbiskop van Lepanto.
- Lev Skrbenský z Hriste, aartsbiskop van Praag, Boheme, Oostenryk-Hongarye.
- Giulio Boschi, aartsbiskop van Ferrara, Italië.
- Agostino Gaetano Riboldi, aartsbiskop van Ravenna, Italië.
- Jan Puzyna, prins-biskop van Kraków, Pole.
- Bartolomeo Bacilieri, biskop van Verona, Italië.
- Luigi Tripepi, sekretaris van die kollege vir rites.
- Felice Cavagnis, sekretaris van die kollege vir buitengewone kerklike sake.
Die konsistorie van 22 Junie 1903
[wysig | wysig bron]- Carlo Nocella, titulêr patriarg van Konstantinopel.
- Beniamino Cavicchioni, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
- Andrea Aiuti, titulêr aartsbiskop van Damietta.
- Emidio Taliani, titulêr aartsbiskop van Sebaste.
- Sebastián Herrero y Espinosa de los Monteros, Orat., aartsbiskop van Valencia, Spanje.
- Johannes Baptist Katschthaler, aartsbiskop van Salzburg, Oostenryk-Hongarye.
- Anton Hubert Fischer, aartsbiskop van Keulen, Duitsland.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Miranda, S. 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/cardinals.htm.