Margaret Mitchell
Voorkoms
Margaret Mitchell | |
---|---|
Gebore | Margaret Munnerlyn Mitchell 8 November 1900 |
Sterf | 16 Augustus 1949 Atlanta, Georgia, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Joernalis, romanskrywer |
Bekend vir | Gone with the Wind (1936) |
Eggenoot | Berrien Kinnard Upshaw John Robert Marsh |
Margaret Munnerlyn Mitchell (8 November 1900 — 16 Augustus 1949) was 'n Amerikaanse romanskrywer en joernalis. Sy word hoofsaaklik geken vir haar ikoniese roman Gone with the Wind (1936), die handeling waarvan tydens die Amerikaanse Burgeroorlog plaasvind. Mitchell het die Pulitzerprys vir Fiksie ontvang vir haar roman. Dit is ook deur David O. Selznick en Victor Fleming verwerk in 'n uiters suksesvolle rolprent, wat in 1939 vrygestel is met Vivien Leigh en Clark Gable wat die hoofrolle vertolk.
Mitchell is op die vroeë ouderdom van 48 jaar oorlede weens beserings wat sy opgedoen het nadat iemand teen haar motorkar gebots het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Margaret Mitchell.